Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Orchard Manor

Orchard Manor Paartjie-suite
Vanaf
Vanaf R1 265
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die suite het 'n oopplan-kombuisie, 'n eetarea, hoofslaapkamer en 'n leefarea. Dit het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad en 'n asemrowende uitsig op die berg deur die groot venster. Dit het ook 'n oopplan-leefarea en -eetarea, en die kombuisie is met 'n stoof, oond, yskas, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n kaggel en 'n buitebraai-area. Die eenheid is ook geskik vir gaste wat gestremd is of moeilik loop, daar is 'n oprit na die eenheid, 'n verhewe bed, 'n stort sonder 'n randjie en 'n reling en 'n verhewe toilet.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asb. daarop dat as gevolg van die diere by Orchard Manor is die perseel nie troeteldiervriendelik nie. Maak asb. ander reëlings vir jou troeteldiere gedurende jou verblyf.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Orchard Manor Couple's retreat
Vanaf
Vanaf R1 265
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid is perfek vir paartjies wat op soek is na rus en vrede, dit is naby die berg geleë. Dit beskik oor 'n hoofslaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n bad en 'n stort. Daar is ook 'n oopplan-leefarea en -eetarea en 'n kombuisie. Die kombuisie is met 'n stoof, oond, yskas, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die eenheid het 'n buitebraai-area met 'n lieflike uitsig op die berg.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asb. daarop dat as gevolg van die diere by Orchard Manor is die perseel nie troeteldiervriendelik nie. Maak asb. ander reëlings vir jou troeteldiere gedurende jou verblyf.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Orchard Manor Eenheid 1
Vanaf
Vanaf R1 750
per eenheid
  • Plek vir 5 persone
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Orchard Manor Eenheid 1 beskik oor 3 slaapkamerareas, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuisie en -leefarea. Die hoofslaapkamer is langs die kombuisie en beskik oor 'n koninggrootte-bed. Die tweede slaapkamer en solderkamer beskik oor 2 enkelbeddens en 'n driekwartbed. Die slaapkamers deel 1 groot badkamer met 'n bad en stort en bied asemrowende berguitsigte. Die kombuisie is met 'n stoof, oond, yskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n kaggel en buite-braai. Vir diegene met gestremdhede het die eenheid 'n oprit, 'n verhewe bed, 'n stort sonder 'n rand met 'n handreling, en 'n verhewe toilet.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asb. daarop dat as gevolg van die diere by Orchard Manor is die perseel nie troeteldiervriendelik nie. Maak asb. ander reëlings vir jou troeteldiere gedurende jou verblyf.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Orchard Manor Eenheid 2
Vanaf
Vanaf R1 750
per eenheid
  • Plek vir 6 persone
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Orchard Manor Eenheid 2 is deel van een vleuel van die herehuis. Die eenheid beskik oor 2 slaapkamers, waarvan 2 en suite-badkamers het. Die hoofslaapkamer beskik oor 'n koninggrootte-bed en die badkamer het 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer het 4 enkelbeddens met toegang tot 'n badkamer met 'n stort-oor-bad. Daar is 'n oopplan-leefarea. Daar is ook 'n kombuisie wat stoof, oond, yskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Dié eenheid het 'n buitebraai-area met uitsigte op die bergpieke.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 persone
4 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asb. daarop dat as gevolg van die diere by Orchard Manor is die perseel nie troeteldiervriendelik nie. Maak asb. ander reëlings vir jou troeteldiere gedurende jou verblyf.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 265
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dragon Peaks Park, R600, Champagne Valley, 3331, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRlMDRkYzgyLTM1YTUtNGE1YS04NDhkLWMxMThjMDgxZTJmZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 265 per nag (plek vir 2) 27 5 1 5 Dragon Peaks Park R600 3331 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.020679702573 29.429910470717