Orieduin Forest Drive
- Kapasiteit: 10 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Orieduin Forest-rylaan, Nature's Valley, 6380, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R4 000 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
Orieduin Forest Drive word omring deur die Tsitsikamma-woud en is geleë in Nature's Valley, 'n kusdorpie op die Tuinroete. Die see, strandmeer, inheemse woud, fynbos en berge resoneer mooi met die kalmte van hierdie bekoorlike kusdorpie.
Dié huis bied slaapplek vir 8 persone in 5 slaapkamers met 2 dubbelbeddens en 3 kamers met enkelbeddens. Daar is 'n volledig toegeruste kombuis en twee-en-'n-halwe badkamers. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolf en stoof. Let asb. daarop dat linne nie voorsien word nie. Verder is daar 'n buitebraai met 'n uitsig oor Formosa-piek.
Orieduin Forest Drive is ideaal vir besoekers wat die Tuinroete wil verken of net lekker wil sit en ontspan in die son. En al wat tussen jou en die strand staan, is 3 minute se stap.
Slaapplek
’n Bespreking by Orieduin Forest Drive sluit in:
Opsomming van Resensie
Ligging
- Orieduin Forest-rylaan, Nature's Valley, 6380, Wes-Kaap
- Gaste dink Orieduin Forest Drive het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Nature's Valley Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 10 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Orieduin Forest-rylaan, Nature's Valley, 6380, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom