Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Orkney Snork Nie

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R900 skoonmaakfooi per bespreking.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Rook binne die huis is verbode.
Skakel asb. die geiser met vertrek af.
Maak asb. die krane van die skottelgoedwasser en wasmasjien met vertrek toe.
Maak asb. seker dat alle yskaste leeggemaak, skoongemaak en afgeskakel is en dat die deure oopgelaat met vertrek word.
Rapporteer asb. enige skade of breekskade met vertrek.
Moenie enige beddens en meubels tydens die verblyf rondskuif nie.
Moet asb. nie vreemde voorwerpe in die toilet afspoel nie.
Bespaar asb. water waar moontlik tydens die verblyf.
Moenie die draagbare braai op die voorstoep gebruik nie, dit veroorsaak rook in die huis.
Moenie die eienaars se braaihout gebruik nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cinneraria-straat 43, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb73afae0b6f41316bec865646afaa4a040dcde2437e23a4c50280920883af622e2746f24fa8a4ab4f7ce1865cd9170d7f927?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 43 Cinneraria Street Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.8043602 20.0551323
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem