Langebaan Akkommodasie by Orlandi's Place | LekkeSlaap
+10

Orlandi's Place

Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat , Flamingo Park Eenheid A2, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 R600 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Orlandi's Place is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in die middedorp van Langebaan, 'n klein dorpie aan die Weskus.

Hierdie tweeslaapkamerwoonstel bied slaapplek aan 4 mense en daar is 'n badkamer met 'n instapstort. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n stapelbed.

Die kombuis is toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond en yskas. Daar is 'n eetkamertafel met 6 stoele en gemaklike rusbanke in die oopplan-leefarea. Buite is daar 'n privaat patio met beskutte braaigeriewe.

Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad en daar is veilige parkeerplek beskikbaar. Ons is ideaal geleë naby die hoofstrand, winkels en restaurante.

Neem asseblief kennis dat die swembad tans weens die droogte in die Wes-Kaap gesluit is. Die strandmeer is egter loopafstand van die woonstelkompleks af.

Slaapplek

’n Bespreking by Orlandi's Place sluit in:

Dubbelbed Stapelbed
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
1 xDubbelbed
1 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 19 resensies vir Orlandi's Place
Netheid
4.4/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Hoofstraat , Flamingo Park Eenheid A2, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Orlandi's Place het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R750
Vanaf R600
per nag (plek vir 4)
was R750
Vanaf R600
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat , Flamingo Park Eenheid A2, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZkZWIyMjRhLTgyODgtNDI0ZS04NmNkLTdhYzIzZWU3ZGQ3NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R750, nou Vanaf R600  per nag (plek vir 4) 19 5 1 5 Main Street Flamingo Park Unit A2 7357 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.091996078937 18.03276962055
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za