- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 24 Mogol Street, Chroompark, Mokopane, 0601, Limpopo Sien kaart
Beskrywing
Oryx Bed and Breakfast is in Mokopane en is ideaal vir sakereisigers en gaste wat die omgewing wil verken voor hulle na die Krugerwildtuin, Botswana of Zimbabwe reis.
Dié gastehuis het 4 kamers met slaapplek vir 2 of 4 gaste. Die kamers het lugversorging, gemaklike beddens en privaat badkamers met 'n bad of 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien.
Elke kamer het 'n kluis, TV en 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.
Ontbyt word in die eetkamer voorgesit en gaste kan in die sitkamer of in die kuierarea ontspan.
Gaste kan in die swembad in die lieflike tuin afkoel. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Mokopane bied 'n verskeidenheid doendinge, soos gholfspeel, wandel en bergfietsry en gaste kan die Arend Dieperink Museum, die Doorndraaidam Natuurreservaat, die Mokopane Biodiversity Conservation Centre of die Makapansgatgrotte, wat 'n wêrelderfenisgebied is, besoek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Jaco Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 24 Mogol Street, Chroompark, Mokopane, 0601, Limpopo
- Gaste dink Oryx Bed and Breakfast het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
24 Mogol Street, Chroompark, Mokopane, 0601, Limpopo
Sien kaart- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang