Oryx Game Camp
Beskrywing
Hierdie kampplek het slaapplek vir 4 gaste en bied 'n asemrowende uitsig van die dam of die bosveld. Elke staanplek het 'n privaat badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Elke staanplek het opwasgeriewe, 'n kragpunt en 'n boma-braai.
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Privaat swembad
Badkamer
- •Aparte toilet
- •Stort
Prys sluit in
Kampeerplek. Gaste moet hul eie toerusting saambring.
Huisreëls
Ekstra gaste beloop 'n ekstra koste per persoon. Ekstra voertuie of sleepwaens beloop ook 'n ekstra koste.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 20 mense
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Van Letlhabile-weg af, Brits, 0250, Noordwes
- Alle ouderdomme is welkom