Osborne House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Osborne House is 'n Edwardiaanse herehuis wat uit 1904 dateer. Dié huis is pragtig opgeknap en is in die lowerryke Brooklyn-woonbuurt op die randjie van Pretoria se middestad geleë. Dié gastehuis se gekunsteldheid, stylvolle dekor en aandag aan detail verseker dat dit steeds 'n opwindende ontdekking vir selfs die mees gesoute reisiger is.

Osborne House het 5 ruim slaapkamers met en suite-badkamers wat luukse gerief en elegante dekor bied. Geriewe in elke kamer sluit opwarmgeriewe, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie en koffie- en teemaakgeriewe in.

Daar is 'n gaste-sitkamer en -eetkamer. Ontbyt word buite langs die swembad bedien, en middag- en aandete is op aanvraag beskikbaar.

Osborne House is net 'n entjie se stap vanaf die Brooklyn Mall, flieks, restaurante en ook naby Hatfield met sy gewilde kuierplekke. Die Universiteit van Pretoria en die Loftus-sportstadion is ook hier naby.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Rolstoelvriendelik

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe
  •  Xhosa

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Middagete
  •  Alle Etes Ingesluit
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Osborne House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 300 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]