O'Shaughnessy Cottage

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Administrasiefooi van R250.00 per bespreking
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

‘n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 word gehef.

Die balans moet 30 dae voor die inklokdatum betaal word.

Gaste moet asb. hul eie strandhanddoeke saambring.

Dele van die instansie word via trappe bereik en is dalk nie geskik vir bejaardes, kleuters of gaste met gestremdhede nie.

Hierdie verblyf het koopkragmeters en gaste kan self krag koop.

Neem asb. kennis dat daar Chacma-bobbejane in die area is en gaste word gewaarsku dat hulle vrylik in hierdie bewarea rondloop. Hulle is wilde diere so moet hulle asb. nie voer nie en hou vensters en deure toe wanneer julle nie by die verblyf is nie.

Die aantal gaste in die huis mag nie die aantal gaste waarvoor daar slaapplek is oorskry nie. Dagbesoekers word nie toegelaat nie, veral nie oor naweke nie, tensy die bespreking vir meer as 7 dae is.

Geraas en steurnis sal nie geduld word nie en streng maatreëls geld.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 7 410
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 7 410
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R 7 410
per nag (plek vir 10)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Geen kinders onder 3
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 142 Hangklip Road, Pringle Bay, 7196, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAAM1rYhPr34EDBQJ5pLWEf6GhuZoAEu5EuEKNIHTuZS73RxAUWh?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 410 per nag (plek vir 10) 11 5 1 5 142 Hangklip Road Pringle Bay 7196 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 09:00 -34.348862997307 18.819487877316
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang