Tesselaarsdal Akkommodasie by Otium Oasis Glamping and Camping | LekkeSlaap
+71

Otium Oasis Glamping and Camping

12 resensies
Tentekamp
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gedeelte 78 van Plaas 811, Tesselaarsdal, Caledon, 7230, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Otium Oasis Glamping and Camping is in Tesselaarsdal geleë en word omring deur die majestueuse Overberge. Hiér sal gaste heerlik kan ontspan. Tesselaarsdal is 21 km vanaf Caledon, 38 km vanaf Stanford, 45 km vanaf Hermanus en 150 km vanaf Kaapstad.

Dié tent-chalets bied selfsorgverblyf en is rustiek, dog elegant. Dis op verhewe dekke met 'n asemrowende panoramiese uitsig op die Overberg-bergreeks. Elke tent het 'n kombuisie wat volledig toegerus is, badkamer, sitkamer, dek en privaat braaigeriewe. Jy kan ontspan en afskakel langs die braai, op die houtdek en in die tent. Elke tent-chalet is ontwerp om jou verblyf gerieflik en ontspanne te maak.

Daar is ook 'n plonspoel en jy kan langs die swembad braai.

Otium Oasis Glamping and Camping bied 'n klimraam en trampolien, asook 'n troelelplaas met alpakka-broers, Chaos en Thumper. Zoey is ons pragtige sebra by Bright Valley Tented Chalets. Daar is ook 3 springbokkies wat vrylik rondloop en naby die tente wei.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 12 resensies vir Otium Oasis Glamping and Camping
Netheid
4.8/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Gedeelte 78 van Plaas 811, Tesselaarsdal, Caledon, 7230, Wes-Kaap
  • Gaste dink Otium Oasis Glamping and Camping het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gedeelte 78 van Plaas 811, Tesselaarsdal, Caledon, 7230, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAT4KdHChckUKPapKMDzFFeXBCcSphn7MaKoXEoMj5QVqtcyOXvF?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 Portion 78 of Farm 811 Tesselaarsdal 7230 Wes-Kaap 086 999 0018 13:00-19:00 10:00 -34.3777 19.5094
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za