- Slaapplek vir 9 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - D2315-Otjohotozu Guest Farm, Omaruru, Erongo Sien kaart
Beskrywing
Otjohotozu Guest Farm is sowat 15 minute buite die westelike kant van die dorpie Omaruru, naby die Erongoberge in Namibië geleë. Dit bied gastehuis-verblyf in ’n natuur- en wildreservaat. Dis die ideale plek vir gaste om te ontspan en hul omgewing te geniet.
Verblyf word in 5 gastekamers en ’n selfsorghuis gebied. Elke kamer het badhanddoeke, badkamergeriewe, tee- en koffiemaakgeriewe, ’n haardroër, ’n kluis en ’n lessenaar, asook ’n patio en privaat ingang. Daaglikse skoonmaakdienste word voorsien. Die gastehuis bied gratis WiFi, aandete en ontbyt en ’n swembad.
Die omliggende area bied reusagtige rotsformasies, droë riviere, diverse fauna en flora asook verskeie diere. Doendinge sluit wildritte, rotstekeninge, voetslaan en sonsondergangritte in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Andreas Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- D2315-Otjohotozu Guest Farm, Omaruru, Erongo
- Gaste dink Otjohotozu Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
D2315-Otjohotozu Guest Farm, Omaruru, Erongo
Sien kaart- Slaapplek vir 9 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang