Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ottawa

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ottawa-weg 15, Kampsbaai, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R7 298 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Ottawa spog met see-uitsigte en 'n moderne oopplan-uitleg. Dié vierslaapkamervilla is in Kampsbaai en is die ideale basis vanwaar gaste Kaapstad kan verken. Dit is net 'n kort ent vanaf Kampsbaaistrand en die gewilde Kampsbaaistrook wat met 'n rits restaurante en kroeë spog.

Die villa is 1 verdieping bo 'n motorhuis en beskik oor 4 slaapkamers en 4,5 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n bad en aparte stort. Glasdeure lei na 'n stoep met 'n see- en berg-uitsig. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die en suite-badkamer het 'n spabad, 2 wasbakke en 'n aparte stort. Glasdeure lei na 'n stoep met 'n see- en berg-uitsig. Die derde slaapkamer het 'n uitsig oor die tuin, 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die vierde slaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die en suite-badkamer het 'n stort en see-uitsigte.

Die kombuis is met 'n gasstoof, oond-en-mikrogolf-kombinasie, oond, yskas, 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien-tuimeldroër toegerus. Die kombuis lei na die eetarea met 'n etenstafel vir 10, 'n groot oopplan-sitarea, gastetoilet en 'n sonkamer met 2 dagbeddens. Glasdeure lei na 'n stoep met see- en berg-uitsigte.

Die villa het 'n swembadarea op die boonste verdieping met 'n swembad, en 'n swembadkamer met 'n ingeboude braai, plasma-TV, klankstelsel, WiFi, 'n kombuisie met 'n yskassie en wasbak, 2 rusbanke, 'n tafel vir 8, 4 sonstoele, en 'n gastetoilet. Gaste kan die see- en berguitsigte vanaf die swembad en die swembadkamer geniet.

Verder is daar 'n alarm wat aan gewapende reaksie verbind is, 'n klein digitale kluis vir waardevolle besittings in die hoofslaapkamer, haardroërs, plasma-TV's met DVD-spelers in die sitkamer en swembadkamer, verwarmers en vrystaande lugversorging in al die slaapkamers, ingeboude lugversorger en verwarmer in die eetarea en sitkamer, en motorhuisparkeerplek vir 2 voertuie. Alle linne, handdoeke en swembadhanddoeke is ingesluit, asook seep en stortgel.

Die V&A Waterfront is net 9 km van die villa af.

Slaapplek

’n Bespreking by Ottawa sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Esta-Marita Geverifieer

Eiendomme 20

Resensies 5

Jaar gelys 9

Ligging

  • Ottawa-weg 15, Kampsbaai, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R7 298
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R7 298
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ottawa-weg 15, Kampsbaai, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRjNmNjMzZiLTQ5N2QtNGZmZC1iYjQ0LTNmZjBlYjUzMDZiYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 298 per nag (plek vir 8) 15 Ottawa Road Camps Bay 8000 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.965107775435 18.378187084656
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem