Otters' Haunt

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Otters' Haunt is 'n natuurliefhebber se droom en is reg op die Vaalrivier, 2 km van Parys af geleë. Dié gastehuis kyk oor ’n stil kanaal uit waar gaste otters, waterlikkewane en watervoëls sal sien. Gaste kan ook die eiland te voet of per kanoe verken. Dit is ideaal vir diegene op soek na rus en stilte. Die verblyf is 120 km vanaf Johannesburg en O.R. Tambo Internasionale Lughawe en bied dus ’n gerieflike oornagplek.

Die Otters Den-gastehuis is selfsorg, ideaal vir gesinne en groepe en gaste het toegang tot die swembad en Jacuzzi.

Groter groepe kan ook die Porcupine-kamer en Guinea Fowl-kothuis bespreek. Die Porcupine-kamer en Guinea Fowl-kothuis is albei volledig toegerus vir selfsorg en kan onafhanklik bespreek word ook. Die eenhede is apart van die hoofhuis. Dis geskik vir resigers en natuurliefhebber wat die area wil verken. Dié gaste het nie toegang tot die swembad of Jacuzzi nie.

Daar is verskeie doendinge soos kunsvlieghengel, voëlkyk, vlotvaart, kanovaart, bergfietsry, begeleide Vredefortkoepel-ritte of eiland-voetslaanpaaie.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes

Aktiwiteite op perseel

  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Xhosa

Konferensie geriewe

  •  Wegbreekkamers
  •  Blaaibord
  •  Witborde
  •  Rekenaar Netwerklewering
  •  Internet
  •  Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Otters' Haunt gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R680 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za