Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Die kothuis is toegerus met 'n USB-poort om jou foon te laai, maar let asseblief daarop dat daar geen selfoonontvangs en geen Wi-Fi-toegang is nie.
Syringa Sands-wildplaas is geleë in die hartjie van die Waterberg, halfpad Thabazimbi en Vaalwater langs die Bakkerspas-grondpad. In die reënseisoen, van middel November tot middel Maart, is 'n 4x4-voertuig met hoë grondvryhoogte (Toyota HiLux, Ford Ranger en soortgelyk) 'n vereiste.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Bakkers Pass Road, Rhenosterpoort Farm, Rankin's Pass, 0512, Limpopo
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang