Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Otters' Haunt Full Moon Bush Camp

Cormorant Cabin
Vanaf R1 100
R1 100 R825
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié huis is hooggeleë tussen groot rotse, sowat 120 m van die rivier af. Die gedeeltelike buite-leefarea en kombuisie op die veranda word omring deur inheemse bome. Die houthuisie het 'n dubbelslaapkamer met 'n elektriese kombers en 'n gasverwarmer is teen 'n ekstra koste beskikbaar. Die huis het 'n badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n anneks met 2 enkelbeddens wat lei na 'n beskutte veranda. Die kombuisie is volledig toegerus vir selfsorg en die kothuis het ook 'n buitebraai. Die eenheid het ook 'n slim-TV met 'n betaalde intekening op Netflix, en gratis WiFi is beskikbaar. Die kothuis is op 'n koppie gebou en bied 'n uitsig oor die rivier. Dié houthuis het toegang tot die swembad by Full Moon Camp. Gaste kan gerus by die skadudek en voëlskuiling aan die rivieroewergaan piekniek hou.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Troeteldiere is slegs welkom indien dit vooraf gereël word, en teen 'n ekstra koste van R50 per hond per nag. Die eienaar moet die ras ken en die hond moet met ander honde, personeel en mense gesosialiseer wees.

Gaste moet hulle eie swemhanddoeke saamnbring.

Die eiendom gebruik sonkrag en die stelsel is ontwerp om kragverbruik te outomatiseer en saans skakel die stelsel outomaties om 22:30 af. Die stelsel skakel dan elke oggend weer voor 07:00 aan.

Gaste word gevra om hul rol te speel in die bestuur van die sonkrag en herwinning. Bring asb. battery-aangedrewe ligte vir laat aande saam.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Boshouthuisies
Vanaf R1 400
R1 400 R1 050
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 8 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Daar is 3 A-raam-houthuise met grasdakke by die boskamp. Die gemeenskaplike lapa het 'n vuurkring en 'n kombuis met 'n vrieskas, yskas, kookplaat, ketel en 'n braai-area. Die eerste huis, Rooikat, het 1 dubbelbed en 3 enkelbeddens, die tweede huis, Malagiet, 1 dubbelbed en 1 enkelbed, en die derde huis, Ietermagog, 3 enkelbeddens. Dié 3 huise word as 'n eenheid verhuur en deel ablusiegeriewe (stort en toilet met 'n grasdak) wat net 20 m van die hutte af is.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 5 persone
3 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 3 persone
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat swembad
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Troeteldiere is slegs welkom indien dit vooraf gereël word, en teen 'n ekstra koste van R50 per hond per nag. Die eienaar moet die ras ken en die hond moet met ander honde, personeel en mense gesosialiseer wees.

Gaste moet hulle eie swemhanddoeke saamnbring.

Die eiendom gebruik sonkrag en die stelsel is ontwerp om kragverbruik te outomatiseer en saans skakel die stelsel outomaties om 22:30 af. Die stelsel skakel dan elke oggend weer voor 07:00 aan.

Gaste word gevra om hul rol te speel in die bestuur van die sonkrag en herwinning. Bring asb. battery-aangedrewe ligte vir laat aande saam.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 100
R1 100 R825
per nag, vir 2 mense
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 60, Kopjeskraal, Langs Kopjeskraalweg, Parys, 2050, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA37d236a29f59b0e60ee7b55db03a7bffb9c7cabf8e3ba288840a4f99532c44141672ce61044d5810a1c78c8bae2e9fa9782b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100 nouVanaf R825 per nag, vir 2 mense 12 5 1 4 Portion 60 of Kopjeskraal Off Koppieskraal Road 2050 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.909109 27.428418
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem