6 gaste
3 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Off the R565, Boshoek, 0300, Noordwes Sien kaart
Beskrywing
Otto Relaxing Farmhouse bied 'n rustige toevlugsoord op 'n lieflike plaas 25 km van Boshoek af. Die plaas is sentraal geleë naby hoofweë, Sun City Resort, en Rustenburg.
Die plaashuis is geskik vir 6 gaste en beskik 3 slaapkamers en 2 badkamers. Al die slaapkamers het dubbelbeddens en elke badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond en 'n etenstafel. Die sitkamer bied gerieflike slaapplek aan gaste en het 'n TV, kaggel en 'n gesellige sitarea.
Gaste is welkom om in die swembad af te koel of 'n braai buite die eenheid te geniet.
Doendinge op die plaas sluit voetslaan, wildkyk en fietsry in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Riette Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 72
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Off the R565, Boshoek, 0300, Noordwes
- Gaste dink Otto Relaxing Farmhouse het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Off the R565, Boshoek, 0300, Noordwes
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang