LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by O'Two Hotel | LekkeSlaap
+47

O'Two Hotel

Hotel

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 2 resensies vir O'Two Hotel
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5
Amadia S - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amadia S

Die beste!

Pragtige skoon plek en beste diens! Mooiste plek!

O'Two Hotel's terugvoer

Geagte Amadia,

Dankie dat u die tyd geneem het om 'n mooi resensie oor u verblyf by ons te lewer. Ons is bly om te lees dat ons aan u verwagtinge kon voldoen en sien daarna uit om u terug te verwelkom.

Alles van die beste

Jayson en die span

O'Two Hotel
Albertus K - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Albertus K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Naby alles en lekker rustig.

Personeel vriendelik en behulpsaam.

O'Two Hotel's terugvoer

Dear Albertus K,

Thank you for taking the time to review your stay with us.
I am very happy to read that overall you had a great stay! I will share your generous feedback with all the team, I know they will be as pleased as I am to read your review.
We already look forward to hosting you again on your next visit to the Mother City!

All the best,
Jayson & the team

O'Two Hotel
Vanaf R3 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf R3 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf R3 600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 78 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Surrey Place 3, Mouille Point, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4635d174485ec0b1de20ac6035070f0c7285ce4188361e705a81b3463b40592651d4dd2ac88fcb0fa36f943499ec15a54a93?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 600  per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 3 Surrey Place Mouille Point 8005 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -33.900528055775 18.4055324
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!