Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ou Melkstal

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R104, Plaas Onverwacht, Bronkhorstspruit, 1020, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Ou Melkstal is 'n opgeknapte melkskuur wat rustieke selfsorgverblyf op die Onverwacht-plaas, net 48 km oos van Pretoria, bied. Die werkende plaas is ideaal vir 'n gesinswegbreek of vir gaste wat op pad na Mpumalanga is.

Die huis is geskik vir 4 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer en 'n kombuis. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 2 opslaan-beddens. Daar is ook 'n bababed indien nodig. Die hoofslaapkamer word via die badkamer bereik. Die badkamer het 'n bad en 'n stort.

Let asb. dat 'n sonkrag-projek tans in aanbou is en dat die verblyf tydelik slegs 2 gaste kan akkommodeer.

Die kombuis is volledig met 'n yskas-vrieskas, 'n oondjie, tweeplaatstoof, eetgerei en breekware toegerus. Gaste kan hul maaltye by die toonbank met stoele geniet. Die ou pakkamer is in 'n sitarea vernuwe waar gaste flieks kan kyk of bordspeletjies kan speel.

Verder kan gaste die 196 hektaar-plaas te voet of met 'n bergfiets verken, of hulle kan net op die stoep ontspan en na die voëllewe luister. Plaasdiere maak ook gereeld 'n draai by die eenheid.

Slaapplek

’n Bespreking by Ou Melkstal sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • DVD-speler
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 15 resensies vir Ou Melkstal
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Danie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Jaar gelys 1

Ligging

  • R104, Plaas Onverwacht, Bronkhorstspruit, 1020, Gauteng
  • Gaste dink Ou Melkstal het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Bronkhorstspruit Gauteng
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R104, Plaas Onverwacht, Bronkhorstspruit, 1020, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA31e160e02f9f2e425767dc395f5d9b9b6e88c148279d197960a18f1a6a19f9ca998626f71faf79adadbd209f35b6fb60e4e5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 R104 Plaas Onverwacht 1020 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.789772409495 28.663308029311
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem