10 gaste
4 slaapkamers
7 beds
3 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Facebook
- Paardenberg Plaas, Stanford, 7210, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Ou Rietdak Gastehuis is op 'n plaas buite die klein dorpie Stanford in die Kaapse Overberg geleë.
Dié grasdak-plaashuis beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers, 2 leefareas en 'n kombuis. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer en 'n koningingrootte-bed. Die tweede kamer het 'n dubbelbed, die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens en ’n stapelbed. Die eerste badkamer het 'n stort en die tweede badkamer het 'n bad.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof en oond, mikrogolf, skottelgoedwasser, broodrooster en 'n ketel. Daar is ook binne- en buite-braaigeriewe, 'n TV en parkeerplek op die perseel.
Gaste het toegang tot 'n seisoenale swembad op die plaas tussen 1 Desember en 31 Maart. Doendinge in die omgewing sluit fietsry, stap, wynproe, riviervaarte, perdry en kajak in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Lorraine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 22
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Paardenberg Plaas, Stanford, 7210, Wes-Kaap
- Gaste dink Ou Rietdak het ’n baie goeie ligging
Paardenberg Plaas, Stanford, 7210, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang