Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ou Werf

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Corlene Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 100

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 72 resensies vir Ou Werf
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Leana M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leana M
Gesin met klein kinders

Rustige plaaslewe, beeldskone natuur.

Heerlik gekuier, stil en rustig met 'n pragtige uitsig. Veral die aande geniet by die vuur met die voëls en paddakoor. Waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Catherine P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Catherine P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxing get away.

A fabulous stay for exploring the areas of Bredasdorp, Napier, Cape Agulhas, Struisbaai, and Arniston. Bredasdorp is well worth visiting. The house was well stocked with everything we needed, and we enjoyed lovely walks and runs on the farm. We saw baboons and bushbuck walking past the house, and great bird watching from the stoep. Our dogs loved it too. The house is private, so we could play our music without disturbing anybody, and the WiFi worked well.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Japie H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Japie H

Still en rustig.

As jy lief is vir plaaslewe en die buitelig, is dit die plek vir jou. Ons het baie lekker gebly. Elke kamer het sy eie badkamer, so dit is baie gerieflik. Baie vlieë, maar dit is deel van die plaaslewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dane B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dane B
Gesin met klein kinders

Farm adventure.

Ou Werf is a beautiful setting, instant relaxation. We were so blessed by nature, the sounds, and the stillness of the nights. If anything, I would have appreciated more awareness around the ticks and the potential for snakes on the farm and the road to the house from the farm. Some of the board games had key pieces missing, and the self-catering kitchen utensils/equipment need replacement. There is also a lot of moisture in the house coming up from the cement floors and some of the walls. It is rustic, but it might not be everyone's cup of tea. We also visited just after the floods, 2 weeks earlier. That said, it is well located to visit the beautiful towns nearby.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Molene S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Molene S
Saam met vriende

Gerieflike verblyf en perfek geleë om die Overbergomgewing te verken.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jenny W - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable, neat and secluded.

Our stay at Ou Werf was wonderful. The cottage is well-equipped. The beds are comfortable. Ample blankets to fight off the cold. It is a rustic farmhouse with a lot of character. Books to read, puzzles to build, games to play or just sit on the big stoep and enjoy the beautiful scenery while enjoying a cup of coffee.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lee-ann B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee-ann B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful, quiet, convenient.

You can get lost in all the open space. The perfect place to calm down and breathe. Time slows down. Conveniently situated about 10 minutes from town if you need extra supplies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques E - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques E
Saam met vriende

Rustig en gemaklik.

Alles wat nodig was, was daar met ekstra aandag op verwelkoming.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlise H - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlise H
Gesin met klein kinders

A wonderfully peaceful and relaxing farm stay.

Yay for no loadshedding. Well equipped kitchen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pierre V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre V
Saam met vriende

Sien sterre, sal beslis weer besoek.

Ou Werf is 'n lekker wegbreek in die natuur met pragtige perde wat kom hello sê.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Debra M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debra M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely amazing in so many ways!

Private but not too far from town so it is well situated, farm life, dam with kayak, well-equipped, very pet friendly, off the grid but with solar power and Wi-Fi! Absolutely could move in permanently.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Esmarie A - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esmarie A

Tranquil, peaceful and beautiful.

We loved our stay at Ou Werf. What a surprise when we arrived there! The horses, the view and of course the gorgeous stoep.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Belita H - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belita H
Saam met vriende

Heerlik gekuier.

Ons het in Augustus daar gekuier en die omgewing was prentjiemooi met die geel kanola en groen koringlande. Ou Werf is goed toegerus met alles wat ons nodig gehad het. Die badkamers is bietjie oop as jy saam met vriende kuier, maar ons het 'n plan gemaak. Definitief aan te beveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Isolde D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Isolde D
Gesin met tieners

Goeie naweek, huisie stel bietjie teleur.

Ons het 'n goeie rusnaweek gehad. Ons het veral die stilte en mooi omgewing geniet. Die huisie was 'n bietjie van 'n teleurstelling. Van die meubels is nie dieselfde as op die foto's nie en die sitkamerbank wat nou daar is, is nie baie netjies of gemaklik nie. Die bekleedsel op die stoepmeubels is ook nie meer vars nie. Die huisie het krake en nattigeid wat deurslaan. Daar was ook 'n paar kakkerlakke. Die beddens slaap lekker en die storte was goed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Antoinette V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Antoinette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige plaasondervinding met mooi uitsig.

Rustige plaasgevoel met beeste en skape wat naby huisie wei. Soms selfs wilde bokke van afstand gesien. Die huisie en veral slaapkamers is rustic, maar netjies. Vlieë was nogal 'n probleem. Vantevore het ons nie die vlieë so ondervind nie, so dink ons het dit net sleg getref die keer. Regte plaaskombuis. Oond en gasplate werk baie goed, maar mikrogolf sou 'n bonus wees. Ons het die binnebraai baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephano O - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Stephano O
Saam met eggenoot / lewensmaat

The perfect getaway

Beautiful area, lovely atmosphere. So serene. Completely disconnected from the daily hustle. Will definitely go back for a longer stay next time.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronel V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende plaasverblyf.

Die akkommodasie was skoon en gerieflik met alles wat jy nodig het om jou verblyf gemaklik te maak. Die self-inklok en -uitklok was gerieflik, die vriendelike gasvrou het vooraf alle inligting asook 'n pin met adres gestuur. Die binnebraai was lekker veral toe dit die aand koel geraak het met 'n onplesierige wind. Braaihout was voorsien vir binne, asook vir die buite fire pit, dit was gerieflik dat jy jou motor sommer langs of voor die huisie kon parkeer. Die perde, beeste, donkie, voëls en pragtige groen koringlande het bygedra tot 'n heerlike rustige wegbreek uit die stad. Daar is 'n wye verskeidenheid interessante boeke om te lees, asook 'n klomp bordspeletjies om jou besig te hou. Ons het goeie selfoonontvangs gehad. Onthou jou koffie, tee, melk asook vars water vir drink-doeleindes, dit word nie voorsien nie. Die akkommodasie se water is fonteinwater en is bruin verkleur, maar glo veilig vir drink gebruik. Ons kan die akkommodasie definitief aanbeveel en ons sal in toekoms weer soontoe gaan. Die ligging van die plaas is perfek om vir dag uitstappies te gaan na Arniston/Waenhuiskrans, Agulhas en Struisbaai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ou Werf se terugvoer

Baie baie dankie!

Ou Werf
Lindsey N - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindsey N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sielsvervullende ervaring.

Die plaasstilte was besonders. Baie goed ingerig en waarde vir jou geld. Sal defnitief weer wegbreek na Ou Werf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tina J - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tina J
Saam met vriende

This place brought you closer to paradise. It was safe to roam around and very quiet.

The farm house was very spacious and clean. The dogs loved running and walking around without any urban disturbances. Long walks was so amazing and having horses as your neighbours was comforting. The stars was so bright and shooting stars gave us a front row show. Enough wood was supplied for the cold nights and the presence of God was everywhere. You need to be there to see it!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riaan C - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rêrig 'n wonderlike ervaring gewees. Presies wat mens nodig het vir 'n wegbreek uit die stad.

Ou Werf is goed geleë as toeristebestemming maar ook prakties naby aan Bredasdorp vir besigheid ens. Was baie netjies en goed toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jemina S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jemina S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Ons sal definitief weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V
Saam met vriende

Lekker naweekwegbreek.

Baie vriendelike diens ontvang. Was presies soos beskryf in advertensie. Lekker in die natuur, wees net bewus saam met natuur kom soms insekste.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lisa B - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa B
Gesin met tieners

Rustig, pragtige plaashuisie met sterre vir myle!

So rustig, baie spasie, die natuur om jou, gemaak om te rus, als wat jy nodig het, skoon. Great familietyd met geen distractions nie. Sal beslis teruggaan. En binnekort!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan G - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Solitary bliss.

This was an unexpected gem. Far from the madding crowd, but close enough to find that crowd (Struisbaai/Agulhas in December) should you so wish. We loved it. Do knit a square while you are there.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hermien M - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hermien M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike wegbreeknaweek

Ons het die plekkie vreeslik geniet en sal vir seker teruggaan en langer bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ursula W - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ursula W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik, rustig.

Ons het so lekker gebly, selfs 'n dag ekstra. Huis was baie skoon en netjies, ons het niks te kort gehad nie. Ons bure was 2 perde met 2 vulletjies, wat 'n bederf. Die honde het vriende gemaak met die vulletjies deur die draad. Ongelooflik. Die honde het die heerlike stappies sonder leibande ongelooflik geniet, om nie van die dam te praat nie. Ons gaan beslis weer. Die regte plek as jy wil wegkom van mense en geraas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Saam met vriende

Ou Werf het perfek aan al ons vakansie verblyf behoeftes voldoen.

Dit is gerieflik naby geleë aan Bredasdorp, asook talle ander besienswaardige dorpies in die Overberg. Ons het elke dag 'n daguitstappie gemaak in 'n ander rigting. Fietsry op die plaaspaaie was heerlik. Die eenheid self was noukeurig toegerus en daar was selfs 'n verkyker. Die binnekaggel het so 'n bietjie gerook maar ons het gou geleer om die voordeur oop te los wanneer dit gebruik word. Ou Werf is goeie waarde. Ou Werf is uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liana V - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liana V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker plaasagtige gevoel.

Plaasagtig. Alles was daar wat nodig was behalwe sout en peper. Weet nie of hulle ontbyt voorsien nie. Verder was dit great.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan T - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oulik en privaat.

Die plek is so privaat en het letterlik alles wat jy gaan benodig in 'n huis. Daar is 'n lekker braai binne en buite vir pappa en 'n lekker groot kombuis tafel en 'n kompleet kombuis vir mamma, daar is tot broodpanne vir 'n lekker plaasbroodjie. Wat ook baie nice is, is dat altwee kamers 'n badkamer het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonja V - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sonja V
Saam met vriende

Baie lekker en rustig.

Voel soos die plaaslewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brent C - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brent C
Enkelreisiger

Second / third time staying here.

As per my title, this is the third time staying here. Love it. Just hope Ou Werf continue to keep their rates reasonable, competitive and timely (i.e. just the right amount). All in all a great little gem.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Die tweede / derde keer wat hier gebly het.

Volgens my titel is dit die derde keer dat ek hier bly. Hou daarvan. Hoop net dat Ou Werf voortgaan om hul tariewe redelik, mededingend en betyds te hou (d.w.s. net die regte bedrag). Altesaam 'n wonderlike klein juweel.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D
Enkelreisiger

Veilig en ver van die stad se woeligheid!

10 uit 10 vir ligging, gerief, netheid en gasvryheid!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Graham B - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Graham B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice place.

Really nice place - a farm stay not far from Cape Town and places in the Southern Cape. Peaceful and spacious, it has everything you need. Looking forward to coming back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantal J - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal J
Gesin met klein kinders

Rustig.

Ons het baie lekker gebly, lekker stil wegbreek, weg van die gewoel. Sal definitief in toekoms weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alet B - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alet B
Gesin met tieners

Lieflike omgewing. Heerlik gebly.

Die rustigheid en vrede was regtig soos balsem vir die siel. Alles was skoon en netjies. Ons het baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brent C - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brent C
Saam met vriende

Very nice place. Would stay there again.

Kids would love the Ou Werf.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie nice plek. Sal weer daar bly.

Kinders sal mal wees oor die Ou Werf.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leon V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leon V
Gesin met tieners

Lekker rustig vir 'n vinnige wegbreek.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gary E - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gary E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peace and tranquillity in superb surroundings.

One of our best holidays ever and we will certainly be back.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Vrede en rustigheid in uitstekende omgewing.

Een van ons beste vakansies ooit en ons sal beslis terug wees.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heather N - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heather N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect serenity.

This cottage is absolutely gorgeous and we so loved the fact that the only neighbours that we had were 3 horses and a cow. The rooms are large and tastefully decorated and the cottage has everything that you need to live very comfortably. There is safe mountain biking to be done on the farm tracks and many amazing photography opportunities, the sunsets are just gorgeous. Definitely a special spot to which we will return again in the future.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michael H - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michael H
Saam met vriende

Plaasvars en prentjiemooi!

Sal beslis vir mense aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lehmarc A - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lehmarc A
Gesin met klein kinders

Good accommodation with good atmosphere.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Solomon F - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Solomon F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n heerlike ervaring om in die rustige en pragtige omgewing te bly.

Die Ou Werf-huisie is iets besonders met 'n aardse styl. Die pragtige uitsig oor die omgewing met die koringlande en die stilte is iets wat ons baie geniet het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tanja V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanja V
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Stukkie onontginde hemel.

As jy 'n wegbreek weg van nou en tegnologie wil hê, is dit die plekkie vir jou. Wens ons kon vir ewig bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corneille B - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corneille B
Saam met vriende

Heerlik knus en gerieflik te midde van 'n ysige naweek.

'n Knus klein plaashuisie en baie stylvol met aandag aan detail soos genoeg warm watersakke en kaggelhout. Die ideale naweekwegbreek in 'n pragtige omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Luciano K - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luciano K
Gesin met tieners

Ou Werf is definitief 'n plekkie om weg te breek van die besige stadslewe, die asemrowende groen veld, vars lug en diep verlange rustigheid.

Dis gerieflik en laat jou ontmiddelik tuis voel. Sal beslis weer kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anthony M - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anthony M
Saam met vriende

Regte, egte plaasstilte.

Pragtige plekkie. Baie stil en rustig en baie netjies toegerus. Sou graag langer wou bly maar definitief 'n volgende keer. Sou net aanbeveel dat plekkie mooi skoongemaak word voor gaste arriveer, want ons het 'n paar troeteldier spinnekoppies gesien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amanda G - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Amanda G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en gerieflike verblyf.

Ou Werf is 'n rustige en stil verblyfopsie op 'n plaas, maar steeds naby aan Bredasdorp en al die besienswaardighede in die omgewing. Dit was egter die mooi uitsig en stilte wat vir ons baie spesiaal was. Die huisie het alles gebied om lekker te slaap, te braai en kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johann V - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johann V
Saam met vriende

Most enjoyable and relaxing two nights.

If you need some peace and quiet Ou Werf is the place to go. The clear night sky with the spectacle of stars is an added bonus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Niek D - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Niek D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ideale wegbreek in landelike plaasomgewing.

Ou werf bied 'n plaaservaring met rustigheid en stilte en wye horisonne. Die akkommodasie is voldoende en tipies vir 'n plaasomgewing. Die binnebraai en kaggel bied 'n romantiese atmosfeer vir 'n wegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anlie M - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anlie M
Gesin met tieners

Die omgewing was pragtig en die plekkie was netjies.

Dit was aangenaam en ons het welkom gevoel. Ons het die skapies baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riaan B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan B
Gesin met klein kinders

Wat 'n wonderlike ervaring, net jammer ons kon nie langer bly nie.

Die akkommodasie is uiters gerieflik, die uitsig is asemrowend en die stilte is aansteeklik. Ons sal met gemak 'n hele vakansie by Ouwerf spandeer. Die dam met al sy lewe is 'n wonderlike plek om bietjie af te koel, lyn nat te maak of gemaklik te ontspan. Die feit dat Ouwerf omtrent 30 minute van die naaste strand af is en baie gerieflik geleë is om die omgewing te verken, maak dit die perfekte plek om te ontspan sonder om vertrap te word deur die vakansiegangers. Maar dis tog naby genoeg aan die omliggende vakansiesentrums om vir die dag strand toe te gaan, of selfs net vinnig na 'n restaurant toe te gaan. Ons kom definitief weer as ons in die omgewing is. Ouwerf is 'n ware juweel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronel B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Ronel B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike wegbreek as jy kalmte en rustigheid soek.

Geniet die koel temperatuur, glad nie ondraaglike hitte soos ek myself voorgestel het nie. Al wat aaklig was, is brommers en vlieë, gelukkig het ek 'n blik vlieëgif saamgeneem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Simonique U - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simonique U
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker plaasgevoel.

Vandat jy die deur oop maak, kry jy daardie egte plaasgevoel. Geen TV, of radio, maar lekker bordspeletjies en geleentheid om te ontspan en met 'n lekker boeretroos op die stoep te sit en vars lug in te asem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise S - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise S
Saam met vriende

Aangename ervaring.

Goeie diens van die agent. Sal julle beslis weer gebruik. Ou Werf het aan alle verwagtinge voldoen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Reze B - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reze B
Gesin met klein kinders

Hemels

'n Absolute moet as jy wil rus en weg wees van alles.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Steven D - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Steven D
Saam met vriende

Die plek is pragtig.

Dis 'n pragtige plek. Rustig in die natuur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joseph K - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Joseph K
Gesin met klein kinders

Pragtige ligging en 'n regte plaasgevoel.

Positiewe kritiek om beter te maak vir volgende gaste. Niemand het omgekom oor die twee dae om te sien of alles reg is nie, want ons sou graag hulp wou hê met die nat hout wat onmoontlik was om aan die gang te kry, wat ons lekker plaasbly nog lekkerder sou maak op die koue aande. Die rotte in die dak kort ook aandag. (Resensie is net vir die eienaars - ons het ook 'n gasteplaas en waardeer altyd positiewe kritiek om te strewe na die volmaakte oornag vir ons gaste).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alecia C - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alecia C
Gesin met tieners

Alles was net soos op die foto's. Baie kreatief en huislike gevoel! Regte plaas-atmosfeer.

Sal aanbeveel vir mense wat lief is vir die natuur en wil ontspan vir 2/3 dae. (sonder selfone en TV). Lekker binne / buite braai. Veral mooi nou in die winter met die groen weivelde rondom. Bring net genoeg warm klere. Dis koud soggens en saans. Die stort is maar vir vinnig in en uit. Warm water beperk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacolien D - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacolien D
Gesin met tieners

Stil en vreedsaam.

Van buite lyk die eenheid nie na veel nie, maar binne is die kamers ruim, skoon en leefbaar. Die eenheid gebruik sonpanele vir elektrisiteit en warm water. Die gebrek aan TV, mikrogolf, ens. dra eintlik by tot die atmosfeer van die eenheid en bord speletjies is beskikbaar vir laat-aand gesinstyd. Die een klagte was wel stort water. Die water in die stort het opgestoot en warm water was beperk. Ek vermoed die probleme was dalk tydelik maar was vir ons 'n frustrasie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eloise B - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eloise B
Enkelreisiger

As jy wil ontspan, lees, rondloop met jou hond, braai onder die sterre, en heerlik slaap, is dit die plek vir jou!

Hierdie keer het ek my hond saamgeneem, en toe ons instap in die Cottage, staan daar 'n kosbakkie en waterbakkie gereed vir hom! Ons het heerlik ontspan, gestap, gelees, gebraai, en alles wat ons nodig gehad het, was daar. Die perde het in die cottage vir ons kom kuier en Busha was uit sy nate van opgewondenheid oor ons besoekers! Ons kom definitief weer wanneer die canola blom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cecile D - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecile D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike nice plek!

Ons het so lekker gebly dat ons sommer nog voor ons daar weg klaar weer navraag ingesit het vir ons volgende wegbreek. Netjies, funky, lekkerste binnebraai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theo D - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig! Rustig! Moeite werd!

Ons het dit baie geniet by Ou Werf! Dit is 'n pragtige huisie! Wonderlike natuurskoon en rus en vrede!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johann O - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann O
Saam met vriende

Wonderlik, stil, mooi en die perfekte plek om na weg te breek na 'n lang jaar.

Ons her vir nuwejaar na Ou Werf gegaan, dit was perfek. Gemaklik, skoon en goed toegerus - selfs 'n bakkie kos vir die honde wat dalk saamgaan. Die slaapkamers het mens laat dink aan 'n hotel eerder as 'n plaashuisie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Abigail T - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abigail T
Gesin met klein kinders

Asemrowend!

As 'n mens wil wegbreek, dan is Ou Werf definitief die plek. My gesin en ek het dit verskriklik geniet. Die kinders wil net weet wanneer gaan ons weer plaas toe. Ek sal definitief weer hierdie spesiale plek besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eloise B - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eloise B
Enkelreisiger

Heerlik afgesonder, perfek vir 'n lekker rustige wegbreek!

Ou Werf was presies wat ek nodig gehad het vir my kort vakansie. Die ligging is pragtig met die damme en perde en voëls en graanlande rondom mens. Die huisie is netjies en het alles wat mens nodig het! Ek kon lekker ontspan, lees, rondloop en braai, en mens kom nie eens agter dat daar die TV is nie. Sal enige tyd weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michele S - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michele S
Gesin met klein kinders

Plaashuisie met styl.

Wonderlike wegbreek met niks en niemand om jou behalwe die natuur en stilte. Sal beslis weer daar gaan bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henry C - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Henry C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend

Fantasties vir daardie wegbreek van die besige wereld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lucian B - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucian B
Gesin met klein kinders

Very warm atmosphere.

Nice and relaxing experience, a true feeling of being in the country.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie gesellige atmosfeer.

Lekker ontspanne. Dit voel werklik of jy op die platteland is.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter K - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter K
Gesin met klein kinders

As jy rustigheid soek is dit net die plek!

Klein bietjie probleme met sonkrag (as 'n gevolg warm water), maar verder was dit 'n wonderlike plek om te bly. Dis ideaal as jy wil wegbreek van die stad (en TV) se geraas. Sal dit sterk aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Surene L - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Surene L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stukkie hemel op aarde.

Wat 'n heerlike naweek, weg van die alledaagse! Ons en die honde het 'n heerlike tyd gehad, van swem in die plaasdam, tot na die reën luister op die sink dak! Ons kom verseker weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charles V - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie meer as wat ons verwag het ... Ons gaan weer!

Wonderlik stil en ver van ander mense en so na aan die natuur as wat 'n mens soms nodig het vir 'n bietjie sielsrus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 500
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R1 500
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mierkraalplaas, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAea83a9cd7f59a67b82d977487cf72c08c8b33e205194344954ed712fade1b268d300df5f7ea671074e5900027a88262a2d26?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 6 mense 72 5 1 5 Mierkraal Farm Bredasdorp 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.574935573861 19.967906177044
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem