Oude Compagnies Post

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Oude Compagnies Post bied selfsorgverblyf in die Tulbaghvallei ongeveer 10 km vanaf die dorp. Tulbagh is 'n bekoorlike dorpie wat topwyn, olywe en vrugte produseer en is slegs 80 minute se ry vanaf Kaapstad.

Dié 2 eenhede het elk slaapplek vir 2 tot 5 gaste. Elke eenheid is individueel versier en gemeubileer.

Die Groen Kamer is 'n knus grasdak-plaaskothuis teen die berg met 'n dubbelbed en 'n uitsig op die berg. Dié kamer beskik oor 'n binne-badkamer en 'n kombuisie met al die noodsaaklike kombuistoerusting.

Die Blou Kamer is 'n grasdak-plaaskothuis teen die berg met 2 dubbelbeddens en 'n slaapbank. Dié kamer het 'n badkamer met 'n stort en 'n kombuisie met basiese kombuistoerusting.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Wynkelder
  •  Konferensiegeriewe

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Oude Compagnies Post gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R900 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za