Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oude Pastorie

Gastehuis
Classic Double Room - Oude Pastorie
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Die lugtige slaapkamer is versier met 'n eklektiese mengsel van moderne gerief en die weelderigheid van kleur. Tuisgemaakte kombersies dra by tot die gevoel van gemak en styl as bewys van die eiendom. Dié woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n gemaklike dubbelhemelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Ander geriewe in die kamer sluit 'n sitarea, gratis WiFi, DStv en 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond en yskassie in. Dié woonstel het twee privaat ingange, een wat na die voorstoep lei en die ander na die parkeerarea in die tuin.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Classic Triple Room - Oude Pastorie
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Die woonstel bied slaapplek aan 3 gaste en is gemeubileer en versier met 'n verskeidenheid luukse, antieke items wat gaste toelaat om 'n vervloë era te ervaar sonder om gerief prys te gee. Die kamer het 'n dubbelbed, 'n enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Ander geriewe in die kamer sluit gratis WiFi en DStv, 'n etenstafel en 'n slaapbank in. Die kombuisie is met 'n mikrogolfoond, stoof en yskassie toegerus. Die woonstel het ook 'n privaat ingang wat na die tuin lei en 'n veilige parkeerarea. Toegang tot die perseel word via 'n afstandbeheerhek verkry en parkeerplek is agter 'n muur beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Classic Twin Room - Oude Pastorie
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Woonstel
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Ander geriewe in die kamer sluit 'n sitarea, gratis WiFi en TV in. 'n Aparte kombuisie is met 'n mikrogolfoond, oond en yskassie toegerus. Dié woonstel het ook 'n omheinde tuin met 'n knus braai-area. Daar is 'n veilige parkeerplek agter die afstandbeheerdeur en 'n privaat ingang na die kothuis.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Breestraat 84, Cradock, 5880, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc6533fe0031c6345ed9905a12a311c4b8e4c19cbda89bb872ccdf46950e12235a9c0b1519ab260d4f7598eeff774ce8dc84d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 42 5 1 5 84 Bree Street Cradock 5880 Oos-Kaap 021 201 8901 10:00-22:00 10:00 -32.170524649896 25.615442097187
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem