Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oudebosch Guest Farm

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Korintepoortdamweg, Riversdal, 6670, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Oudebosch Guest Farm is in die Suid-Kaap geleë, halfpad tussen Riversdal en Heidelberg in die skadu van die pragtige Sleeping Beauty-bergreeks. Die eienaars deel graag hul stukkie hemel met gaste. Dis die ideale plek as jy op soek is na 'n wegbreek buite die stad se gewoel.

Gaste kan kies uit enige een van die luukse selfsorg-chalets met 'n uitsig op die berge en weivelde met wild wat daar wei. Elke eenheid het slaapplek vir 4. Die eenhede is ten volle toegerus vir selfsorg. Ontbyt is op versoek beskikbaar.

Gaste kan stap, fietsry en swem.

Dis die perfekte plek vir diegene wat wil wegbreek van die stad se gewoel.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • Wegbreekkamers
  • Televisie
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 44 resensies vir Oudebosch Guest Farm
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Eunice Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 44

Jaar gelys 10

Ligging

  • Korintepoortdamweg, Riversdal, 6670, Wes-Kaap
  • Gaste dink Oudebosch Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tuinroete Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Korintepoortdamweg, Riversdal, 6670, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAab8b46d1a20bc8d3410e6f3fbcd14145f074d85d4095b476fd32d1027dec3b06480a0a7c002c5fe601d813123b2d8be72d40?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 44 5 1 5 Korintepoort Dam Road Riversdale 6670 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.985733739005 21.122632026672
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem