Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oudemuragie Guest Farm

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Maggie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 49

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 49 resensies vir Oudemuragie Guest Farm
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Ronel G - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel G
Enkelreisiger

Onbeskryflike natuurskoon op aarde.

Tannie was 'n wonderlike gasheer, baie vriendelik. Sy staan reg vir alles en almal. Sal beslis weer daar gaan bly. Die natuurskoon tussen die berge is onbeskryflik. Dis hemel op aarde. Vogelnest is gerieflik ingerig, skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oudemuragie Guest Farm se terugvoer

Dankie, Ronel! Alle voorspoed en geluk jou toegewens! Mag jou paaie vol hoogtepunte wees.

Oudemuragie Guest Farm
Hananja L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hananja L
Gesin met klein kinders

Heerlik ontspan met die mooiste uitsig.

Dit het gevoel asof ons by ons ouma gaan kuier het op die plaas! Dankie vir tannie se vriendelikheid, mooiste uitsig, ons het heerlik ontspan! Die kinders het lammetjies gemelk en skape aangejaag, so 'n spesiale ondervinding gewees!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oudemuragie Guest Farm se terugvoer

Dankie! Was 'n voorreg. Mooi loop.

Oudemuragie Guest Farm
Adriaan W - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adriaan W
Saam met vriende

Rustig en sal definitief terugkeer.

Verblyf was skoon en netjies. Die gasvrou was baie vriendelik en het ons hartlik ontvang. Kan lekker rondloop op die plaas. Die rustigheid was goed vir die siel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oudemuragie Guest Farm se terugvoer

Die allerbeste vir die pragtige gaste se toekoms vorentoe

Oudemuragie Guest Farm
Theuni H - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theuni H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike gasvryheid beleef van Maggie.

Wil graag weer teruggaan, maar die keer vir 'n paar dae. Pragtige natuurskoon!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oudemuragie Guest Farm se terugvoer

Altyd lekker om sulke pragtige gaste te ontvang.
Mooi loop!

Oudemuragie Guest Farm
Elzette R - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzette R
Saam met vriende

Asemrowend, fantasties, onbeskryflik lekker en mooi.

Ons wil weer en weer gaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martienet U - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martienet U
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n uitsonderlike ervaring, die gasvryheid, ligging, natuur!

Ons was onmiddellik tuis op Oudemuragie. Maggie se gasvryheid, warm brood en lekker ingerigte huis met die wonderskone natuur was onverbeterlik. Die aalwyne se kleure het die kroon gespan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frikkie V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frikkie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kos vir die siel.

Kan Oudemuragie beslis aanbeveel vir iemand wat stilte en natuurskoon soek en wil wegbreek van die daaglikse gejaagde lewe. Natuurgeluide en natuurskoon is ongelooflik. Ons ervaring was uit die boonste rakke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oudemuragie Guest Farm se terugvoer

Hulle was fantastiese gaste wat familie geword het

Oudemuragie Guest Farm
Hermann B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hermann B
Saam met vriende

'n Juweel in die Klein-Karoo.

Ons was ontvang met 'n varsgebakte brood, die mooiste uitsig en 'n netjiese huis wat ten volle toegerus was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oudemuragie Guest Farm se terugvoer

Baie dankie aan positiewe, waarderende gaste. Mooiste wense vir toekoms. Groete. Maggie

Oudemuragie Guest Farm
Chris V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike plek om van die werk stres te onstsnap en weer jou siel te vind, ligging is skouspelagtig.

Die verblyf by Oude Muragie het ons siele verkwik. Die beurtkrag was natuurlik 'n pyn maar daaraan kan niks gedoen word nie. Ek sal dit beslis aanbeveel vir enigeen wat stilte en natuurskoon waardeer. Ons wooneenheid was baie gerieflik en Maggie is 'n uitstekende gasvrou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oudemuragie Guest Farm se terugvoer

Baie dankie, ek waardeer.

Oudemuragie Guest Farm
Anton S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed gerus op die plaas, was wonderlik vir ons.

Ons was goed ontvang en die gasvrou het daagliks kom seker maak alles is nog goed en wel. Baie vriendelik and behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oudemuragie Guest Farm se terugvoer

Baie dankie aan wonderlike gaste.

Oudemuragie Guest Farm
Gerrit E - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit E

Heerlike plaasatmosfeer in die Swartberge.

Die fasiliteit was skoon, baie goed ingerig, alles het gewerk. Baie dankie aan ons gasvrou. Sy het ons na 'n groter eenheid opgegradeer sonder addisionele koste. Ons is verwelkom met 'n heerlike, tuisgebakte broodjie. Uitsig in die valleie in was fantasties. Die atmosfeer was kos vir die siel. Sal definitief weer 'n draai kom maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oudemuragie Guest Farm se terugvoer

Julle is altyd welkom terug. Geseende Kersseisoen aan julle.

Oudemuragie Guest Farm
Eric B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Eric B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike naweek.

Pragtige natuurskoon, met goeie staproetes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oudemuragie Guest Farm se terugvoer

Dankie dat julle sulke pragtige gaste was
Die mooiste Kersseisoen word julle toegewens.

Oudemuragie Guest Farm
Anonieme gas - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erna B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erna B

God se vrede rus daar!

Tannie Maggie is 'n formidabele vrou wat boer op die mooiste plaas. Haar natuurblomme is mooi en sy deel hulle graag uit, die warm vye-brood besonders en skapies gelukkig. Daar is paadjies langs kabbelende stroompies en ook 'n lekker swemgat in die rivier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oudemuragie Guest Farm se terugvoer

'n Besonderse gesin wat ons graag terug wil verwelkom.
Mooiste wense aan hulle.

Oudemuragie Guest Farm
Ruanda G - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruanda G
Gesin met klein kinders

Beautiful farm breakaway.

We enjoyed our short stay at Oudemuragie Guest Farm. Tannie Maggie was very accommodating, friendly, and went the extra mile for our family. The units were very clean, the linen and bedding were super comfortable, and the units were fully equipped with everything we needed. The braai facility overlooks an incredible view of the surrounding mountains. Oudemuragie will see us again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christelle B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christelle B
Gesin met tieners

So tuis soos by jou eie huis.

Altyd heerlik om by Oudemuragie te kuier! Die kinders/tieners bly besig tussen skape kosgee en stap in die koppe, die uitsig is voortreflik, die rivierwater proe heerlik. Sporadiese selfoonsein en geen TV is 'n bonus in my boek. T'Maggie se warm brood!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oudemuragie Guest Farm se terugvoer

Fantastiese groep mense wat die huisies in puik toestand agter gelaat het!
Altyd welkom hier

Oudemuragie Guest Farm
Ruan M - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beter as wat ons verwag het. Tannie Maggie is 'n uitstekende gasvrou.

Ons het die akkommodasie gebruik as vertrekpunt om die omgewing en berge te verken.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oudemuragie Guest Farm se terugvoer

Watter pragtige paartjie, julle is altyd welkom.
Mooi loop.
T Maggie

Oudemuragie Guest Farm
Gert S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gert S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tipiese plaasakkommodasie.

Skoon lug en skoon bergwater. Interessante vertellings deur gasvrou oor boerdery.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Antoinette O - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onbeskryflik mooi en een van die beste gastevrouens wat ek nog ooit in my lewe gehad het.

Dis hier waar mens voel asof jy in die hemel is. Dankie Tannie Maggie vir jou gasvryheid, jou ongelooflike mooi en vriendelike hart en dat jy dit met ons deel. Ons het vreeslik lekker gebly en sal altyd ons kuier by Oudemuragie onthou. Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oudemuragie Guest Farm se terugvoer

Dankie aan die spesiale, warm waarderende gaste.
Altyd welkom.

Oudemuragie Guest Farm
Jenn V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jenn V
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Besondere mooi omgewing en baie lekker ervaring.

Lekker plaasgevoel. Besondere mooi natuur en staproetes was 'n heerlike ervaring. Gasvrou is 'n besonder aangename persoon en sy het ons baie welkom laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oudemuragie Guest Farm se terugvoer

Baie dankie aan julle.
Voorspoed.

Oudemuragie Guest Farm
Heidi G - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi G
Gesin met tieners

Exceeded our expectations

Fantastic holiday venue for outdoor and adventure loving families. Accommodation is comfortable and Maggie is a wonderful host.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oudemuragie Guest Farm se terugvoer

Thank you. Best wishes.

Oudemuragie Guest Farm
Jacques G - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beleef die stilte aan die voet van die pragtige Swartberg.

Die Swartberg het die vorige nag sneeuval gekry. Dit was asemrowend om die aand van ons aankoms buite op die stoep te sit met 'n warm beker koffie en kyk hoe die son se laaste strale die sneeubedekte bergpieke bokant ons huisie verlig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oudemuragie Guest Farm se terugvoer

Baie
Groot voorreg gewees om julle hier te ontvang!

Oudemuragie Guest Farm
Jean C - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jean C
Saam met eggenoot / lewensmaat

What an amazing place!

We loved our interactions with Maggie! So much warmth, consideration, energy! A real inspiration! Thank you for all the special touches and your generosity! We loved watching the sheep coming in at night, all the birdlife around the cottage, the ducks on the grass below and the snow-clad mountains. A very memorable stay!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicoline V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Nicoline V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik ontspannend.

Die natuur is wonderskoon en die plaasatmosfeer uitsonderlik. Met liefde gesê voel ons dat die eenheid bietjie aandag nodig het. Die ongelooflike natuur en gasvryheid van die eienares vergoed meerendeels hiervoor. In totaal,'n wonderlike, rustige oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bossau B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bossau B
Saam met vriende

Awesome, skoon en netjiese gaste-eenheid wat voldoen aan al die basiese vereistes. Smaaklike Karoo-lamsbredie bestel. Die omgewing is pragtig en die atmosfeer een van algehele rustigheid.

Maggie se energie en lewenslus was weereens 'n openbaring vir ons almal gewees - wie kan nog op 78 soos Hestrie Cloete oor 'n plaashek vlieg? Maggie is 'n uitstekende gasvrou en het uit haar pad uit gegaan om ons welkom te laat voel en rondgeneem terwyl sy haar diere versorg het. Sy het haar kennis van die area en plaas met ons gedeel, en dit het baie gou vir ons duidelik geraak dat die natuurskoon verder verken moet word deur al die wandelpaaie in die berge - dit sal ons volgende keer doen! Ek beveel dit baie beslis aan vir mense wat tyd en rus nodig het om tot verhaal te kom van die gejaagde lewe. Ons gaan beslis weer kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oudemuragie Guest Farm se terugvoer

Ek loop al 'n lang pad met dié talentvolle, besonderse familie en waardeer dat hulle my nog onthou en die moeite gedoen het om my in due berge te besoek.
Nét die allerbeste wense aan elkeen van julle en dankie dat julle my lewe kom verryk het.

Oudemuragie Guest Farm
Wilma K - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma K
Gesin met klein kinders

Hemels!

Geen resensie kan die Oudemuragie ervaring regverdig nie! Tannie Maggie se energie is aansteeklik en mens gaan baie ver soek vir gasvryheid soos ons daar ervaar het. Johan praat nog nou van sy lammetjie Hannah en die hond wat van drukkies hou. Hierdie is nie 'n plek waar jy net een nag wil slaap nie, maak seker daar is tyd om bietjie te vertoef.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hennie V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hierdie was hoërgraad.

Tot in die afgrond bederf. Tannie Maggie is enig in haar soort.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oudemuragie Guest Farm se terugvoer

Baie dankie aan dierbare gaste!!
Altyd welkom !!

Oudemuragie Guest Farm
Martie B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie lekker, rustig op die plaas na 600 km se reis is dit die beste, tannie Maggie is baie gasvry.

Die uitsig oor die berge is pragtig. Die plaasgeluide maak mens net rustig. Gaan kuier by Oudemuragie, jy sal nie spyt wees nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Harry D - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Harry D

Ruim, rustig, gastvrij, pracht omgeving.

Ruim, rustig, vriendelijk mooie omgeving.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adat V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adat V
Gesin met tieners

'n Juweel om te ontdek, rustig en salig met die mooiste natuurskoon.

Dit was die beste oornagplek om ons gesinsvakansie mee te begin. Ons kon afskakel van alles in die stilte tussen die berge met die mooiste natuurskoon om ons. Die eienares kruip diep in 'n mens se hart. Beveel dit definitief aan en sal self ook graag weer daar wil oornag. Die buite-stort was 'n bonus!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oudemuragie Guest Farm se terugvoer

Dankie aan wonderlike gaste! Altyd welkom👍

Oudemuragie Guest Farm
Sonia N - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonia N
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Lushof vir al die sintuie!

Wat 'n aangename verrassing en dankie aan Maggie wat nog laat op die vooraand van ons datum gereageer het! Dit was 'n ongelooflike ervaring om vir Maggie te ontmoet, in die berge te stap, tussen die skape rond te beweeg en dan nog 'n warm broodjie tussendeur Maggie se besige lewe as alleen-boer te kon geniet! Ons kon darem 'n ekstra nag bly, maar was nog steeds te kort.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oudemuragie Guest Farm se terugvoer

Dit was so lekker om hulle hiet te hė. Altyd welkom!

Oudemuragie Guest Farm
Nicolaas T - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolaas T
Gesin met tieners

Rus en vrede op die plaas.

Tannie Maggie is 'n uitstekende gasvrou. Sy het ons bederf met 'n trekkerrit en 'n staptog tot by die waterval in die berg. Haar kennis oor die omgewing, die boerdery en die feit dat sy alleen boer, is verstommend. Ons stadsjapies kon saam met haar skape aanjaag en niks was vir haar te veel moeite nie. Die vars brood was natuurlik ons redding omdat ons na donker en doodhonger daar aangekom het op die eerste dag. Tannie Maggie, hou so aan. God se rykste seën bid ons vir die oorblywende jare op die plaas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oudemuragie Guest Farm se terugvoer

Dit was die pragtigste gaste, wat ek graag sal wil terug verwelkom. Alle seën vir julle.

Oudemuragie Guest Farm
Lydia N - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lydia N
Gesin met klein kinders

Perfek vir plaasvakansie.

Ons kon insien dat dit 'n perfekte blyplek is vir 'n plaasvakansie - wonderlike natuurskoon tussen die berge en baie plaasdiere naby die werf. Maggie is 'n energieke, behulpsame gasvrou. Die plaas is 9 km vanaf die teerpad, en baie naby De Rust, 'n oulik dorp.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oudemuragie Guest Farm se terugvoer

Ek het hulle so geniet. Altyd welkom.

Oudemuragie Guest Farm
Pauline V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pauline V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike kuier met 'n fantastiese gasvrou.

Die uitsig op die plaas is fantasties. Maggie Fourie is 'n fantastiese gasvrou wat haar bes doen om haar gaste te laat tuis voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oudemuragie Guest Farm se terugvoer

Dit was herlilik om ou bande weer te verstewig! Net die beste vir julle vorentoe!

Oudemuragie Guest Farm
Elsabe P - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe P
Saam met vriende

Oudemuragie guest farm is extraordinary in every way.

There is not one word to describe Maggie, the owner and host of this incredibly beautiful farm. She is everything good wrapped into one bundle of energy. Her love and passion for life is evident in everything she touches. Such a remarkable woman. This farm stay should be on everyone's bucket list. A million thanks, Maggie!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Oudemuragie Guest Farm is uitstekend in elke opsig.

Daar is nie een woord wat vir Maggie, die eienaar en gasvrou van die mooi plaas kan beskryf nie. Sy is alles wat goed is, toegemaak in 'n bondeltjie energie. Haar passie en liefde vir die lewe is duidelik in alles waaraan sy raak. So 'n merkwaardige vrou. Die plaasverblyf moet op almal se emmerskoplys wees. 'n Miljoen dankies, Maggie!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oudemuragie Guest Farm se terugvoer

Pragtige woorde van pragtige gaste! Altyd welkom😀👍 Baie dankie vir die mediese hulp vir die seer duim, Dr.

Oudemuragie Guest Farm
Fanie A - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties! Soos my oorlede skoonma sou sê, "Gorgeous!"

Ons gasvrou, Maggie, het ons vanaf ons aankoms tot vertrek tuis laat voel en bederf met vars tuisgebakte brood, konfyt en 'n sak doringhout. Vogelnest waarin ons gebly het, was uiters gerieflik en met alles toegerus om ons verblyf aangenaam te maak. Die natuurskoon en omliggende berge is asemrowend en die vriendelike plaasdiere was die kersie op die koek. Die omgewing is 'n vetplant-liefhebbers paradys.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oudemuragie Guest Farm se terugvoer

Sulke gaste is altyd welkom op Oudemuragie.

Oudemuragie Guest Farm
Lucinda M - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucinda M
Saam met vriende

Sneeu op Swartberge, maar wooneenheid gerat vir koue.

Gasvrou het gehelp deur 'n gevriesde aandete aan ons te verkoop. Heerlike plaasomgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques O - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques O
Gesin met klein kinders

Rustige plaaslewe en wonderlike natuurskoon.

Maggie het ons baie tuis laat voel en ons het haar diere en liefde vir die plaas terdeë geniet en veral die kinders! Ons was aangenaam verras met 'n warm broodjie met aankoms wat die toon van die ekstra myl en aaneenlopende gasvryheid vir die res van die naweek geset het. Die plaas is 'n klein juweel vir enige natuurliefhebber wat deur die plaaslewe en berge ingesluk wil word. Ons gaan vir seker weer kuier, dalk net as die son se strale langer bedags skyn want dit was baie koud!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oudemuragie Guest Farm se terugvoer

Dit was die pragtigste gesin. Vanaf vandag word elektriese komberse en winter-lakens oral opgesit. Die onverwagse koue het ons onverhoeds oorval.

Oudemuragie Guest Farm
Charmaine B - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik.

Dis soos die paradys op aarde. Nader aan jou Skepper kan jy beswaarlik kom. Die ontvangs was uitstekend. Jy voel sommer onmiddelik tuis. Omgewing 'n belewenis. Jy moet jouself behoorlik losskeur om weer huiswaarts te keer. Tannie Maggie besonderse mens. Ek kan die plek met volle vertroue aanbeveel. Jy sal net weer en weer wil gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oudemuragie Guest Farm se terugvoer

Sulke waarderende, pragtige gaste sal altyd op Oudemuragie welkom wees.
Dankie.

Oudemuragie Guest Farm
Jeanette B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette B
Saam met vriende

Die beste uitsig, met alls wat mens benodig.

Hierdie uitsig op die Swartberge is fantasties. Verder is die huis gerieflik met 'n lekker wandelpad om te stap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oudemuragie Guest Farm se terugvoer

Dit was n voorreg om julle hier te hê! Die mooiste 2018 vir julle!

Oudemuragie Guest Farm
Cornell V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornell V
Gesin met tieners

Die perfekte stop tydens a lang reis

Die plaas is 'n weggesteekte juweel en die geriewe was perfek. Ons is hartlik ontvang. Sal definitief teruggaan. Die versoeking om die vakansieplanne te verander en langer te bly was groot.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oudemuragie Guest Farm se terugvoer

Baie dankie. Ons ontvang hul graag terug.

Oudemuragie Guest Farm
Francois V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi ligging en ongelooflike gul en amazing gasvrou.

Baie goeie veblyf en geriewe. Een nag hier is eintlik te kort.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oudemuragie Guest Farm se terugvoer

Ai, Dankie. Dit was so lekker om hulle hier te hê. Mooi wense.

Oudemuragie Guest Farm
Charnell E - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charnell E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gasvry!

Ons sal Oudemuragie vir enige iemand aanbeveel. Maggie is baie gasvry en staan jou by te alle tye. Ons het ons verblyf baie geniet die vars broodjie was baie lekker!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oudemuragie Guest Farm se terugvoer

Baie dankie aan dierbare gaste.

Oudemuragie Guest Farm
Johan B - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam, verrassend en asemrowende natuurskoon.

Ontvang met opregte gasvryheid, die natuurskoon is asemrowend, waarlik 'n rusplek vir die siel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oudemuragie Guest Farm se terugvoer

Dit was sulke waarderende en aangename gaste!! Altyd welkom!

Oudemuragie Guest Farm
Wendy V - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy V
Gesin met klein kinders

Absoluut fantasties!

Die grootste verrassing wag daar tussen die berge, die plaas is fantasties geleë, en tannie Maggie is sowaar uitmuntend! Die kinders kon skape aanjaag, trekker ry, ver stap en met die mak skape speel. Die uitsig is prentjiemooi en die rus vir jou siel is prysloos. Boonop net 'n klipgooi van Oudtshoorn en al die besienswaardighede af. Voorwaar die moeite werd, ons sal weer terugkeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oudemuragie Guest Farm se terugvoer

Wendy, vir dierbare mense, soos julle, was dit suiwer PLESIER!!!

Oudemuragie Guest Farm
Alta H - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowende uitsig met die beste gasvryheid.

Ons het ons verblyf terdeë geniet - absoluut wat ons na gesoek het. Rustige plaas atmosfeer met 'n pragtige uitsig. Maggie is so vriendelik en laat haar gaste dadelik tuis en soos familie voel. Ons is spyt ons het nie langer daar vertoef nie. Sal beslis weer terug gaan. Puik puik verblyf!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oudemuragie Guest Farm se terugvoer

Dit was so lekker om die Hayward's hier te ontvang. Julle sal altyd welkom wees hier.

Oudemuragie Guest Farm
Henk T - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hierdie was vir my 'n sielebad.

Hier op Oudemuragie is 'n pandorakas vol plaas en natuur interressanthede, 'n werfjoernaal van diere en dinge wat jou sal laat terugverlang na die bergvesting. Dan is die "Landlady" iemand wat nie net na jou omsien nie, maar ook oorloop van passie vir haar pragtige plaas, diere en plante - iets wat my nogal persoonlik impetus verleen het vir hernude menswees met geesdrif. Ek gaan weer soontoe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oudemuragie Guest Farm se terugvoer

Hulle was sulke waarderende gaste en ek het soos n ge-eērde familielid gevoel! Hier sal altyd n gaatjie vir hulle wees! Dankie vir hulle meelewing!!

Oudemuragie Guest Farm
Elydia B - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elydia B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend mooi en 'n hartlike ontvangs.

Baie dankie vir 'n heerlike nagrus in die oulikste kothuisie. Dankie vir die vuur wat reeds gepak was! Ongelukkig was daar nie melk of melkpoeier gewees nie, en was ons nie bedag daarop gewees om dit saam te gebring het nie. Verder was alles regtig lekker gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marianne V - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianne V
Gesin met tieners

Fantastiese Karoo-gasvryheid, skoon, netjies en onvergeetlik!

Sal Oudemuragie enige tyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oudemuragie Guest Farm se terugvoer

Baie dankie aan Mariaan enfamilie. Dit was n voorreg om hulle hier te ontvang ----pragtige, positiewe gaste,wat soos ou vriende gevoel het!! DANKIE Maggie

Oudemuragie Guest Farm
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oudemuragie-pad, De Rust, 6650, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY1OWQzNTJkLWViOTctNGQ5Ni1iMDcwLWVjOWFlMzE4OGU0YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 49 5 1 5 Oudemuragie Road De Rust 6650 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.45447361406 22.437577683013
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem