Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oudemuragie Guest Farm

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 63 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Oudemuragie paradys. Watter ongelooflik mooi plek met die berge, skoon lug en vriendelike Maggie, wat met alles help en heerlike vars brood bring wat ons sommer dadelik verower het. Klein paradys. Alles wat jy nodig het en baie meer. Sal beslis weer gaan en meer tyd wil spandeer. Die staproetes, voëllewe en asemrowende omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adrienne K
1 nag
5.0
Des 2024

Weggesteekte juweel in die Klein Karoo! Oude Muragie was 'n heerlike stop op pad see toe! Een aand was net te kort. Sal volgende keer beslis langer daar oorbly. Die eienaar het ons so welkom laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henko V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2025

Hemel op aarde! A hidden gem! Geïnteresseerd deur die fotos, oorrompel deur die realiteit. 'n Warm tuisgebakte brood het ons ingewag saam met 'n begeesterde, passievolle gasvrou. Die uitsigte oor die plaas en berge is asemrowend! Geen kommentaar sonder positiewe byvoeglike naamwoorde en uitroeptekens kan gestand doen aan dit wat ons beleef het nie. Alles in die oortreffende trap. Teruggaan is 'n moet en ononderhandelbaar!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andries C
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2025

Wat 'n voorreg om Tannie Maggie se stukkie hemel op aarde te kon deel. Fantastiese vreedsame verblyf. Gasvrou was uitstekend. Natuurskoon is onverbeterlik.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ian F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Most enjoyable. Too short. Need more time there for lovely walks.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maggie
Oudemuragie Guest Farm
Thanks. Always welcome.

Braam K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Lekker! Tannie Maggie is 'n amazing persoon en inspirasie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maggie
Oudemuragie Guest Farm
Was so lekker om van my oud-Horisonleerlinge met sy pragtige gesin hier te ontvang! Soos te wagte het hy 'n uitskieter gebly!

Carl S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Maggie is a legend, she alone is worth a visit. Humble, super clean, comfortable. Surroundings are stunning and the area is super quiet. We hiked, cycled and just rested.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lena H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Sprokiesagtig mooi, vars en kalm. Dit is 'n beeldskone plaas, knus tussen die berge. Die proteas was in volle blom terwyl ons daar was. Ons het heerlik oornag en ons enigste spyt is dat ons nie baie, baie langer daar kon bly nie, die plaasdiere ontmoet het, die wandelroetes kon gaan stap en die sonsondergange vanaf ons stoep kon sien nie. Ons sal definitief weer wil kom!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Schalk V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Heerlik rustig in 'n ongelooflike mooi omgewing. Ons het heerlik gebly. Baie mooi en rustige omgewing. Tannie het ons bederf met 'n warm tuisgebakte brood met aankoms en een aand met heerlike kerrieboontjie slaai. Sal weer gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maggie
Oudemuragie Guest Farm
Altyd welkom hier

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Maggie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 63

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 31 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oudemuragie-pad, De Rust, 6650, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY1OWQzNTJkLWViOTctNGQ5Ni1iMDcwLWVjOWFlMzE4OGU0YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 63 5 1 5 Oudemuragie Road De Rust 6650 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.45447361406 22.437577683013

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang