Die Bult Akkommodasie by Oudrift Riverside Lodge | LekkeSlaap
+74

Oudrift Riverside Lodge

Op die Nippertjie-aanbod 15% af

Kry 15% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 40 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Thabo Mbeki-rylaan, Potchefstroom, 2522, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 310 R1 114 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Oudrift Riverside Lodge word deur die AA erken en is geleë op 'n veilige landgoed in Potchefstroom. Dit is ideaal vir gaste wat smag na ontspanning en vir korporatiewe wegbreek. Die oord bied hartlike gasvryheid, 'n rustige atmosfeer en verskeie geriewe.

Ons het 16 kamers wat as deur die AA as "Superieur" gegradeer is. Die ruim slaapkamers is stylvol versier en toegerus met 2 enkelbeddens, dubbelbeddens, koningingrootte-beddens of koninggrootte-beddens, en suite-badkamers, privaat ingange en sekuriteitversperrings. Geriewe sluit die volgende in: gratis WiFi (250 MB per kamer per nag), LED TV's met seker DStv kanale, lugversorging, plafonwaaiers, mineraalwater (500 ml per gas per dag), koffie- en teemaakgeriewe en elektriese komberse. Die kamers word daagliks skoongemaak en die voorrade word aangevul.

Gaste sal mal wees oor die heerlike Kontinentale- en Engelse ontbyte wat by Riverside Restaurant, 'n bekroonde eetplek, op die perseel bedien word. Die á la carte-middagete en -aandetes is ook heerlik. Oudrift Riverside Lodge het ook konferensiegeriewe vir tot 30 afgevaardigdes. Troues en ander sosiale funksies word ook hier gehou.

Verder is Oudrift Riverside Lodge bekend vir sy pragtige tuine waarin gaste kan ontspan en luister na die fluistering van die Mooirivier wat deur die landgoed loop. Veilige parkering is beskikbaar en daar is 'n groot verskeidenheid winkels, museums, historiese persele en doendinge in hierdie universiteitsdorpie.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Kantoorgeriewe
  • Sekretariële Geriewe
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 21 resensies vir Oudrift Riverside Lodge
Netheid
4.4/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Thabo Mbeki-rylaan, Potchefstroom, 2522, Noordwes
  • Gaste dink Oudrift Riverside Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 310
Vanaf R1 114
per nag (vir 2 persone)
was R1 310
Vanaf R1 114
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 40 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Thabo Mbeki-rylaan, Potchefstroom, 2522, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDMzMDU5MzUyLTRkOGYtNGNkYS1iMTBlLTRjNGZjMTRmNzE1Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 310, nou Vanaf R1 114  per nag (vir 2 persone) 21 5 1 5 Thabo Mbeki Drive Potchefstroom 2522 Noordwes 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -26.67755367039 27.100919187069
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za