Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Springvale Farm Cottages

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 8 resensies vir Springvale Farm Cottages
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.8/5
Heinz Z - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinz Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende verblyf.

Professionele diens, goeie deurlopende kommunikasie met gaste, ook oor beurtkrag-uitdagings. Topgehalte verblyf. Plaasatmosfeer. Vars brood, melk en eiers as verwelkomingsgeskenk. Skoon, luuks, moderne dekor. Gemaklike selfsorg. Professionele gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Springvale Farm Cottages se terugvoer

Thank you Heinz. It was a pleasure to have you stay with us. Kind regards, Deborah

Springvale Farm Cottages
Johan D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Johan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goed toegerus en praktiese geskenke (vars brood, eiers en melk.

Lekker kaggel met hout. Enigste negatief is ons bure se hond wat aanhoudend geblaf het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nadine G - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine G
Besigheidsreis

Gasvryheid uit die boonste rakke.

Dis die tweede keer wat ons by Ouhout tuis gaan op 'n sakereis. Die eenheid is altyd baie netjies en die vars gebakte brood, vars melk en eiers is 'n wenner! Baie dankie vir julle gasvryheid. Ons sal definitief weer hier tuis gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Suzanne C - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Suzanne C
Gesin met klein kinders

Lekker rustige wegbreekplekkie. Wens ons kon langer bly.

Mooi uitsig! Het heerlik ontspan. Dankie vir die varsgebakte brood, beskuit en die hondevriendelike omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rennie M - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rennie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

A working farm with a luxurious and friendly place to stay.

What a surprise to find this gem to stay on this farm. Living with antique furniture and so homely. A very friendly lady was waiting to welcome with fresh baked bread, milk and butter. And everything was in the cottage which was needed and more. Animals galore, and the 10 friendly dogs with their names were friendly. A working farm with an luxurious place to stay. This was the cherry on the top of all the B&B's of our stays of the Midland Meander.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nadine G - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine G
Besigheidsreis

Baie lekker verblyf.

Skoon en netjies. Die varsgebakte brood en vars melk was ‘n wenner. Sal definitief weer hier bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riaan J - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gevoel of dit my huis is!

Ons gaan weg met goeie herinneringe. Alles baie netjies en is meer as wat 'n mens vra. Ons is baie goed en uiters vriendelik ontvang. Nogmaals dankie en ek wens julle alles van die beste toe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Springvale Farm Cottages se terugvoer

More Riaan,

Baie dankie, ons hoop om julle gou weer te sien!

Vriendelikke groete,
Kaelene en Sandra

Springvale Farm Cottages
Clemmy W - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clemmy W
Gesin met klein kinders

Stunning home away from home!

Ouhout exceeds all expectations: more than comfortable accommodation, beautifully appointed bedrooms, very friendly staff, and lovely unexpected extras such as homemade rusks, farm butter and freshly baked bread still warm from the oven!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Springvale Farm Cottages se terugvoer

Was so great to have all of you! We hope you will be coming back soon!

Springvale Farm Cottages
Vanaf
R1 840
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 840
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 840
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Springvale plaas, R103, Rosetta, 3301, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaad7cc5791a86589ff3c570d6c744db62e9cc8dfda3c26a6f45cc06ec691f5f49bc9a1205b133db730d01f299a9b94e5a23f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 840 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 Springvale Farm R103 3301 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.31445345926 29.987715573494