LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Ouma Jossie se Huis | LekkeSlaap
+22

Ouma Jossie se Huis

9 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 9 resensies vir Ouma Jossie se Huis
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Chetty  - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chetty
Saam met vriende

An authentic Karoo farmhouse.

If you are looking for an authentic Karoo farm experience that is off the beaten track, then this is for you. Crisjan was an excellent host and Aubrey was fantastic with showing the kids around the farm. We were 2 families and there was ample space for all of us. Accommodation was comfortable and very cosy. The best part of the house is the kitchen and the indoor braai. The stargazing was also amazing. The road to the farm is gravel so be prepared to drive slowly!

Juanita A - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Juanita A
Gesin met klein kinders

Was 'n heerlike wegbreek op die plaas.

Die grondpad na Ouma Jossie se Huis is baie sleg en ek sal nie aanbeveel om met 'n gewone kar daardie pad te ry nie. Ons het heerlik gebly en die plaaslewe baie geniet. Ons was 3 gesinne met 2 klein kinders en die huis het nie 'n bad vir kinders nie, so dit het net bietjie gelol, maar verder heerlik.

Marieke S - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marieke S

Dit was soos om in 'n vervloë era in te stap.

Ons is hartlik ontvang en tuis laat voel met klein detail in Ouma Jossie se Huis. Daar was selfs spesiaal vir ons 'n klein kersboompie opgesit. Die juweel van 'n plekkie is 'n lewende museum. Ons het ure spandeer net om kosbaarhede oral in die huisie vir mekaar te wys en foto's te neem. Ons was 'n familie-groep van drie egpare, 'n losloper en twee klein kindertjies. Dis 'n wonderlike huis om soveel mense te akkomodeer. Ons het agter op die stoepie gebraai (met hout wat vir ons aangedra is! Baie dankie.) en Kersaand onder die helder sterrehemel deurgebring. Baie dankie vir julle gasvryheid. Ons harte gaan uit na die julle in hierdie erge droogte.

Pauline D - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pauline D
Saam met vriende

Rustig, heerlike stilte.

Ons was 'n groep vriende van 6. Het die rustigheid en stilte terdeë geniet. Die braai in die kombuis is beslis 'n wenner. Die beddens het almal elektriese komberse en dus het ons heerlik warm geslaap in die koue, hartjie van die winter. Marguerite en Crisjan het ons dadelik welkom laat voel en hulle gasvryheid is besonders. Ons het Saterdagoggend deur die hele dorp gestap, geen lawaai van voertuie nie. Dit was so lekker om uit die stad uit te kom al was dit net vir 'n naweek. Die sterrekyk by SALT was uiters teleurstellend. Ek sal eerder die plekke in die dorp aanbeveel alhoewel ons nie daar was nie, maar het gehoor dis baie beter en meer waarde vir geld. Opsommend kan ek net sê ons het die naweek geniet! Baie dankie.

Jo Z - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo Z
Gesin met klein kinders

Ongelooflik - 'n ware juweel!

Soveel stories in elke vertrek en soveel detail, liefde en moeite! Die kamers is heerlik ingerig vir families. Die kombuis met die vuurherd het so baie bygedra tot ure se kuiers. Oom Krisjan dankie vir jou moeite met die kinders om al die lammetjies te voer en jou stories waarna ons so lekker geluister het. Dit was die heel beste manier om weer ons batterye te laai en memories te maak! Ons kom beslis terug!

Christo W - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo W
Gesin met tieners

Alles wat jy nodig het en nog meer.

Ideale selfsorghuis met al die items wat nodig is. Baie plek om te stap of jy kan net ontspan en die mooi omgewing inneem. Sutherland is net om die draai en ek sal aanbeveel mens besoek Sterland op 'n wolklose aand.

Frans E - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Warm, oorvloedige eenvoud - net wat almal nodig het.

Dit was 'n unieke Karoo-ervaring. Dis 'n wonderlike blyplek met vriendelike mense en die mooiste sterre.

Mariette F - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette F
Saam met vriende

Karoo gasvryheid bly maar net altyd iets besonders.

Die Jordaans van Ouma Jossie het ons met die intrapslag soos familie laat voel. Daar is min dinge so lekker soos regte Karoo gasvryheid, 'n karoo vuurtjie in die donker nag onder 'n sterrehemel, die rustigheid van 'n besonderse plaas, karoo-tjoppie, plaashuis met 'n regte plaaskombuis en so kan ek nog vele meer noem. Ons kan Ouma Jossie definitief aanbeveel.

Phillip P - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phillip P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker stil plek, Margeruite en Chrisjan baie gasvry.

Ons het 2 nagte oorgeslaap en sterre gaan kyk. As jy van stadsgewoel wil wegkom is dit die plek: geen selfoonsein, TV of selfs radio nie. Ons sal definitief weer gaan.

Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Off R354, , Sutherland, 6920, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAGRjsbuBhAL33IFvsMlds6TpAHp6MJqL8C84u7ZtfJaZLtC6bxg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (vir 2 persone) 9 5 1 5 Off R354 Matjiesfontein Farm 6920 Noord-Kaap 086 999 0018 11:00-19:00 12:00 -32.352693807944 20.671857297421
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!