Langebaan Akkommodasie by Ouma Se Huis | LekkeSlaap
+10

Ouma Se Huis

3 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Meeustraat 5, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 051 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Ouma Se Huis is 'n selfsorghuis in Langebaan. Dié huis is naby die seiljagklub en sowat 100 m van die strandmeer af.

Dié dubbelverdiepingvakansiehuis bied slaapplek aan 8 volwassenes en 2 kinders en het 5 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-leefarea. Die huis het 2 vlakke: die boonste afdeling het slaapplek vir 6 gaste en het 2 badkamers en die onderste afdeling is apart met 'n stort en toilet. Daar is geen direkte toegang vanaf die onderste vlak tot die boonste vlak binne die huis nie.

Die hoofslaapkamer en tweede kamer het elk 'n dubbelbed, die derde kamer het 2 enkelbeddens, die vierde kamer het 'n stapelbed vir 2 kinders en die vyfde kamer het 'n dubbelbed. Die kombuis is goed toegerus met alle nodige toebehore om etes voor te berei, daar is ook 'n wasmasjien en skottelgoedwasser. Die huis het 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n beskutte buitebraai-area met 'n pragtige uitsig.

Die perseel is 5 km vanaf die Langebaan Country Club en 7 km vanaf die Laguna Mall en Mykonos Casino.

Slaapplek

’n Bespreking by Ouma Se Huis sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Kinderstapelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xKinderstapelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 3 resensies vir Ouma Se Huis
Netheid
4.3/5
Diens
3.3/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Meeustraat 5, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ouma Se Huis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 051
per nag (plek vir 10)
Vanaf R3 051
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Meeustraat 5, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAC7PzcvsFDVNo9qfOPkR94vUPMowzZbUIjLtn72XjdWrQdtz1QV?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 051  per nag (plek vir 10) 3 5 1 5 5 Meeu Street Langebaan 7357 Wes-Kaap 086 999 0018 16:00-19:00 10:00 -33.10063 18.03176
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za