Pick your preferred language

English

Afrikaans

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Anita F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Gasvry en lekker gebly. Ons het heerlik gebly. Die huis is goed ingerig en het alles wat benodig word. Verwelkoming was warm en opreg. Die beddens slaap heerlik en die stort is heerlik warm. Die rustigheid van die omgewing was beslis wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Rustig, skoon en goed toegerus met vriendelike gasvryheid! Heerlike, rustige en pragtige plaasuitsig. Vriendelike ontvangs en skoon en netjiese akkommodasie, hoogs aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanya S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Naweek wegbreek as gesin. Ons het Ouma se huisie baie geniet. Dis rustig en hulle het aan alles gedink wat mens kan nodig kry. Hulle is beslis 'superhosts'.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hetta En DeWet
Ouma-se-Huisie
Bly julle het die verblyf geniet - kom kuier gerus weer!

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anzett V
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Oulike plekkie op 'n prentjie mooi plaas. So lekker. Die plekkie is gerieflik ingerig. Sou langer wou bly. Snoesig met kaggels.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Cozy farm stay. Lovely place to stay in, very neat and well equipped. Hosts are friendly and accommodating. Close enough to Dullstroom, far enough from the bustle. Farm animals all around. Safe setting. Cozy and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hetta En DeWet
Ouma-se-Huisie
Dankie Jacques en familie - hoop ons sien gou weer!

Sonja G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Asemrowend mooi en stil. Die gasegpaar was wonderlik. Die gasegpaar was baie vriendelik. Alles was baie netjies en skoon. Ek het gegaan om te gaan werk. Daar was 'n kragprobleem en hulle het alles in hulle vermoë gedoen om ons te akkommodeer. Baie dankie. Hulle het ook elke oggend gekom hoor of alles reg is en of hulle nog iets kan doen van hulle kant af om ons by te staan. Die personeel was ook baie vriendelik en behulpsaam. Die plaas is pragtig. Die uitsig fantasties. Ons was bevoorreg om mis te kry in die somer. Baie dankie julle sal ons vir seker weer sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cornelia F
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Heerlike belewenis. Ons kan die huisie aanbeveel met oop gemoed. Wonderlike kompakte plekkie wat met gerief 4 mense kan hanteer. Alles wat jy nodig het en meer is daar. Tot 'n blommetjie op tafels, beskuit en melk in die yskas. Die stoep met braai wat toegemaak is, is 'n groot pluspunt en kuierplekkie. Hetta en De Wet is behoorlik gasvry gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alida K
Kort verblyf
5.0
Nov 2024

De Wet en Hetta het ons baie welkom laat voel. Ouma se huisie is 'n pragtige, gerieflike huisie met alles wat nodig is om die verblyf aangenaam te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Clean, peaceful, friendly, safe. Great, quiet and peaceful farm location. We had a great time and an amazing view of some mountains and a beautiful sunrise. Tannie and oom are such nice people and extremely friendly. Oom even entertained our son whenever they saw each other. Easy location to get to and not far from Dullstroom. We will definitely stay here again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hetta En DeWet
Ouma-se-Huisie
Baie dankie en bly julle het die 'wegbreek' tydjie geniet. Kom kuier gerus weer!

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Hetta En DeWet Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 32

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Off the R540, Dullstroom, 1110, Mpumalanga

Sien kaart
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6a5ae8d70ad7606859e25718574a6787729777a4b30adc87ebb1563bbab6e5543bc3edadec06e0fe66e96494d04077b80aa1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 26 5 1 5 Off the R540 Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -25.317365992679 30.198213531812
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang