Ouma See
34 resensies
Selfsorg
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Strandstraat 60, Lambertsbaai, 8190, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 400 per nag (vir 4 persone)
Beskrywing
Ouma See is reg teen die strand in Lambertsbaai geleë. Dit bied gerieflike verblyf vir 4 gaste.
Die huis bied lieflike see-uitsigte en het 2 slaapkamers met 'n dubbelbed in die een en 2 enkelbeddens in die ander. Die twee kamers deel 'n badkamer met 'n stort.
Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n tweeplaatstoof en oond, mikrogolfoond, yskas en al die nodige eetgerei, breek- en kombuisware. Gaste kan hul etes aan die etenstafel nuttig en die leefarea beskik oor 'n kaggel en 'n TV met SABC-kanale.
Braaigeriewe is op die patio beskikbaar en veilige parkeerplek word voorsien.
Let asseblief daarop dat rook verbode is by Ouma See en troeteldiere is nie welkom nie.
Slaapplek
’n Bespreking by Ouma See sluit in:
Kenmerke
Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Opsomming van Resensie
4.7 uit 5van 34 resensies vir Ouma See
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5
Ligging
- Strandstraat 60, Lambertsbaai, 8190, Wes-Kaap
- Gaste dink Ouma See het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Lambertsbaai Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Strandstraat 60, Lambertsbaai, 8190, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom