Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Our Beach House

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.6/5

Diana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

3.6 uit 5van 3 resensies vir Our Beach House
Netheid
3.3/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
3.7/5
Waarde vir geld
3.0/5
Anneste M - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneste M
Gesin met klein kinders

Een van ons lekkerste vakansies.

Southbroom is 'n pragtige dorpie aan die Suidkus, en 'Our Beach House' is 'n pragtige, goed toegeruste huis. Met 'n perfekte ligging. Die feit dat ons, ons honde kon saamvat, was 'n bonus. Sal vir seker weer daar wil gaan vakansie hou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
André M - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
André M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende ligging langs die see.

Dit was 'n week van lekker ontspan, stap met die honde op die strand, lekker kosmaak, eet en lees. Our Beach House is goed toegerus en die uitsig onverbeterlik vanaf die patio met 'n G&T in die hand. Enigste klagte is die huis word adverteer met WiFi, maar wat nie daar was nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R4 200
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R4 200
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R4 200
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 140, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbYSTaLdLQiGggIVEua0PxOMttEDDSXNwrOW8yEAJKTbP4y6cIx?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 200 per nag (plek vir 8) 3 5 1 4 140 Beach Road Southbroom 4277 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.913419728565 30.331334190027
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem