Struisbaai Akkommodasie by Our Happy Place | LekkeSlaap
+7

Our Happy Place

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Clionella-straat 2938, Langezandt, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 845 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Our Happy Place bied selfsorgverblyf in die kusdorp Struisbaai. Dit is sowat 200 m van die strand af geleë.

Verblyf by Our Happy Place beskik oor 1 hoofhuis en 2 aparte eenhede met slaapplek vir 8 gaste altesaam. Die hoofhuis beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-leefarea. In die hoofhuis se hoofslaapkamer is daar 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer, en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en toegang tot 'n tweede badkamer.

Die eerste aparte gaste-eenheid het 2 enkelbeddens en die tweede aparte gaste-eenheid het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die kombuis in die hoofhuis is goed toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, oond op oogvlak, stoof en 'n skottelgoedwasser.

Daar is ook 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër in die motorhuis. Die leefarea langsaan het 'n TV met volledige DStv-kanale en dit lei na 'n binnehof met 'n swembad en 'n baai-area met oprol-blindings. Daar is ook 'n kinderkamer met 'n TV en WiFi.

Slaapplek

’n Bespreking by Our Happy Place sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Clionella-straat 2938, Langezandt, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 845
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 845
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Clionella-straat 2938, Langezandt, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3515bf62248b19a1e757ee047873948131de2fb47eb18885787ebea9ea03ae0ef3defc9f74480ee4066dc2243a0a3295e0b2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 845  per nag (plek vir 8) 2938 Clionella Street Langezandt 7285 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.78642 20.04346
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za