LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Our Happy Place | LekkeSlaap
+49

Our Happy Place

3 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Westridge-weg 44, Umhlanga Rocks, Durban, 4320, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Our Happy Place is 'n huislike selfsorggesinshuis in die ouer deel van Umhlanga, minder as 5 minute se ry vanaf hoofstrande en die Gateway Winkelsentrum.

Die huis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n oopplan-eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede en derde slaapkamer het elkeen 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak, en die tweede badkamer het 'n bad, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser en 'n wasmasjien in. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6. 'n Paar trappies lei na die sitarea met gemaklike rusbanke, 'n platskerm-TV en 'n plafonwaaier. Buite is daar 'n pragtige rotsswembad.

Slaapplek

’n Bespreking by Our Happy Place sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Our Happy Place
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Westridge-weg 44, Umhlanga Rocks, Durban, 4320, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Our Happy Place het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Westridge-weg 44, Umhlanga Rocks, Durban, 4320, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9074e61a4d15c78a3062b1ae4a2b8531aacd68ba2a3f80bfef7e13399562ea0bfed31df2bf671db8327c5c755fa3561a43bc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 800  per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 44 Westridge Road Umhlanga Rocks 4320 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.724231 31.078057
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!