Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Our Happy Place

Selfsorg
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 15:00
  • Adres: Barbara-weg 668, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Our Happy Place is in Pringlebaai en bied gehalteverblyf aan 'n paartjie of 'n enkelreisiger. Dit is naby winkels en eetplekke, asook verskeie aktiwiteite en besienswaardighede. Dit is ook net 'n entjie vanaf Pringlebaai se hoofstrand.

Hierdie woonstel op die grondverdieping is vas aan die hoofhuis en beskik oor 1 slaapkamer met slaapplek vir 2 gaste. Die huis het nie inwoners wanneer die woonstel bespreek word nie, wat gaste se privaatheid verseker.

Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, linne en badhanddoeke, en dit is langs 'n vol badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n dubbelwasbak.

Die oopplan-sitarea en -eetarea het gemaklike sitplek, 'n slaapbank en 'n TV met DStv. Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, 'n elektriese tweeplaatstoof, mikrogolf, broodrooster, ketel, breekware en eetgerei toegerus.

Die stoep het tuinmeubels en 'n draagbare braai met 'n uitsig oor 'n rustige tuintjie en 'n groenstrook.

Naby die stoep is 'n buitestort met warm en koue water wat ideaal is om af te spoel na 'n dag op die strand.

Die perseel is omhein en het 'n sekuriteitshek en alarmstelsel, en daar is veilige, oop parkeerplek op die perseel.

Slaapplek

’n Bespreking by Our Happy Place sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Elektriese kombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 9 resensies vir Our Happy Place
Netheid
4.7/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Jaar gelys 3

Ligging

  • Barbara-weg 668, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
  • Gaste dink Our Happy Place het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 15:00
  • Adres: Barbara-weg 668, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3a155e914afae496a5b34c28a88fb1064e3ed20f8933bb7c2c01f10ffb43e88e6ee3af4aeb15b6d4334032767901ff8708ff?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 3) 9 5 1 5 668 Barbara Road Pringle Bay 7196 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 15:00 -34.3449404 18.8325668
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem