Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Out of Africa

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Belladonna-straat 16, West Acres, Mbombela (Nelspruit), 1211, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R920 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Out of Africa is 'n knus, rustieke selfsorg-chalet uit hout wat in 'n tuin op 'n woonerf in West Acres, Mbombela (Nelspruit) geleë is. Die perseel is naby verskeie geriewe insluitend die Courtside Centre, i'langa Mall, Mediclinic en West End, asook die Belladonna- en Crossings-winkelsentrums ─ almal binne 'n 3 km-radius vanaf die verblyf geleë.

Die eenheid het slaapplek vir 2 gaste in 1 slaapkamer en daar is 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kompakte kombuis het 'n yskassie, 'n tweeplaatstofie en oondjie, 'n mikrogolf, ketel, breekware en eetgerei, asook 'n toonbank met 2 stoele. Daar is lugversorging, sitplek en 'n TV met sekere DStv-kanale in die sitarea. WiFi is ook beskikbaar.

Gaste is welkom om van die swembad gebruik te maak. Veilige parkeerplek is agter 'n heining beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Out of Africa sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Out of Africa
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Jackie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Jaar gelys 2

Ligging

  • Belladonna-straat 16, West Acres, Mbombela (Nelspruit), 1211, Mpumalanga
  • Gaste dink Out of Africa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R920
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R920
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Belladonna-straat 16, West Acres, Mbombela (Nelspruit), 1211, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7b3a0ae669eb4ef1e09bde390beb64849dc1960881096ed7435fb8fff5546d2fd82a8be6d559374a4b1ea1eeac768a31a4fa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R920 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 16 Belladonna Street West Acres 1211 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.4800364 30.953414
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem