Out of Africa Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Winteraanbod 35 % af

Kry 35% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 24 Mei 2019 tot 26 Mei 2019.

Beskrywing

Out of Africa Lodge is 'n pragtige lodge in 'n natuurlandgoed aan die voet van die Magaliesburg-berge, naby Hartbeespoortdam. Dit is in die hartjie van die bosveld met pragtige bome, voëllewe en diere.

Daar is 'n wandelroete na die bopunt van die berg of jy kan in die son lê by die swembad. Kom en geniet ons gasvryheid en ontspan in die bos. Out of Africa Lodge is net 45 minute se ry van Johannesburg, Pretoria en Sun City af.

Die 8 Ndebele-hutte is selfsorg en elkeen bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n Jacuzzi.

Daar is 2 selsorg-shalets vir gesinne met slaapplek vir 6 gaste in 3 slaapkamers en 2 en suite-badkamers. Die privaat Penthouse en Tree House Suites het elk 'n Jacuzzi hoog teen die berg. Die eenhede is ideaal vir 'n romantiese wegbreek.

Vanaf Hartebeespoortdam ry mens 6 km wes op die ou Rustenburgpad tot by die instansie. Daar is 'n trousaal en 'n pragtige kapel op die perseel, ideaal vir troues en konferensies.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Wildkyk
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Wildkyk

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Konferensiegeriewe

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensie geriewe

  •  Dataprojektor
  •  Witborde
  •  Internet
  •  Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Out Of Africa Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R950 R618 per nag (plek vir 2)

Kry 35% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 24 Mei 2019 tot 26 Mei 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za