Out of this World
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Otter-singel, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R10 850 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Out of this World is 'n selfsorghuis in die kusdorpie Bettysbaai. Hierdie vakansiehuis is aan die rotsagtige kus geleë en spog met 'n see-uitsig vanaf die kuierdek.
Die huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede, derde en vierde slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed. Elke badkamer het 'n stort of 'n bad, 'n wasbak en 'n toilet. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolfoond, oond en 'n stoof toegerus.
Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel, kaggel, ingeboude kroeg en rusbanke. Die leefarea lei na die agterste dek waar daar gas- en houtskoolbraaigeriewe en 'n swembad met 'n see-uitsig is. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by Out of this World sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Therese Geverifieer
Eiendomme 14
Resensies 1
Jaar gelys 6
Ligging
- Otter-singel, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Bettysbaai Overberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Otter-singel, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom