Silversands Akkommodasie by Outback Inn | LekkeSlaap
+42

Outback Inn

8 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Arctopusweg 4247, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 750 per nag (plek vir 12)

Beskrywing

Outback Inn is 'n dubbelverdiepinghuis in Bettysbaai met slaapplek vir 12 gaste net 400 m van die strand af.

Die ruim huis het 6 slaapkamers. Twee van die kamers het koninggrootte-beddens, die derde kamer het 'n koningingrootte-bed en die vierde het 'n dubbelbed. Die ander 2 kamers het 2 enkelbeddens elk. Beddegoed en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis het 'n stoof, mikrogolf, yskas, koffie- en teemaakgeriewe en 'n groot etenstafel. In die sitkamer is 'n TV met DStv, en 'n ingeboude braai.

Die leefarea lei na 'n stoep met 'n uitsig oor die tuin en braaigeriewe. Daar is ook 'n balkon op die boonste verdieping met 'n gedeeltelike uitsig oor die see en omgewing. Troeteldiere is welkom indien vooraf gereël. Veilige parkeerplek is beskikbaar. Let daarop dat die trappe in die eenheid moontlik nie geskik is vir kindertjies, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.

Outback Inn is 900 m vanaf die Stony Point Pikkewynkolonie en sowat 2 km vanaf die Silver Sands-swemstrand. Bettysbaai bied doendinge soos sandplankry en voetslaan, asook besienswaardighede soos die Harold Porter Botaniese Tuin en die Disarivier-waterval.

Slaapplek

’n Bespreking by Outback Inn sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 6
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 8 resensies vir Outback Inn
Netheid
4.1/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Arctopusweg 4247, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Gaste dink Outback Inn het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 750
per nag (plek vir 12)
Vanaf R2 750
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Arctopusweg 4247, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAubalDsG4p5gKZK9nrRLWPcC012TYcUU89SX6L35HaIBnJhMu9Y?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 750  per nag (plek vir 12) 8 5 1 5 4347 Arctopus Road Betty's Bay 7141 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -34.36928 18.88786
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za