Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Outback Inn

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Alex Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 19 resensies vir Outback Inn
Netheid
4.0/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.4/5
Lezanne L - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lezanne L
Gesin met tieners

Dit is 'n heerlike huis! Ons het so lekker gekuier.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Outback Inn se terugvoer

Dankie! Kom weer gerus...

Outback Inn
Zunitha S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zunitha S
Gesin met klein kinders

It was safe and comfortable, especially the number of bathrooms.

Our holiday was awesome.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ryno M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryno M
Saam met vriende

Fantastiese huis en uitstekende kliëntediens.

Pragtige huis met baie slaapkamers, binne- en buitebraai en genoeg storte en toilette vir 'n klein weermag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Outback Inn se terugvoer

Thank you Ryno.
Please come and stay anytime.
Regards,
Alex

Outback Inn
Elfreda L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elfreda L
Gesin met klein kinders

Die kuier was lekker, die enigste probleem was die drein wat oorgeloop het en die yskas wat reg werk.

Die eienaar Pippa het dadelik haar yskas kom leegmaak vir ons, maar sy sal 'n nuwe yskas moet kry. Ook 'n groter oond vir die hoeveelheid gaste sal goed wees. Die drein sal heeltemal leeg gesuig moet word voor nuwe gaste intrek. Net 1 dag na ons arriveer het, het die toilet oorgeloop. Die WiFi het meeste van die tyd nie gewerk nie.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wesley J - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Wesley J
Saam met vriende

Die huis is nie op standaard.

Meubels is oud. Geen WiFi. Geen DStv. Toilette spoel nie reg nie. Stink reuk in die kombuis. Vuil skottelgoed was gelos in die skottelgoedwasser.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maretha S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maretha S
Gesin met klein kinders

Heerlike groot kuierhuis, stapafstand van see. Lieflike groot stoep en tafel vir lang kuiers.

Sien sterre.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helen B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Helen B
Gesin met klein kinders

A lovely stay however doesn't make the best first impression.

The house and garden is nice and big and have enough space for a number of people. It was great to be able to all sit at one table to share meals and play games. However, it did not seem ready to receive guests. There were no towels out for us to use and we had to search for them. The general cleanliness of the whole place was fine but we had to wash the dishes in the kitchen before using them and the insides of the cupboards did not look great. There are also old dirty pillows above cupboards in plain view which makes you wonder about the pillows on the beds. I don't travel with handsoap and there were no little soaps provided to just wash hands and not all of the bathrooms had toilet paper, those which did only had a little bit. It just didn't make the best first impression. The kitchen only has a small countertop oven and stove and a gas stove, however not all the plates on the gas stove work. The shower door in the downstairs shower catches on the tile and could be dangerous as the glass could shatter. Overall it was a lovely stay but with a few improvements, it would have been better.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Norel V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Norel V
Saam met vriende

Dit was fantasties!

Die ontvangs was goed. Die huis is in 'n goeie area geleë. Ons het ook veilig gevoel met die kinders wat buite speel.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christina S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christina S

Heerlike familievakansie oor Kerstyd in Bettysbaai.

Goeie waarde vir geld, lekker groot huis met ruim kamers en stapafstand na die see.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Celeste C - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Celeste C
Saam met vriende

Had an amazing time. Will definitely be going back in the near future.

Despite the wait, the stay was great. Greatly recommend!

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Outback Inn se terugvoer

Thanks so much. Please come back anytime.
Regards
Alex

Outback Inn
Neil P - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neil P

Fantasties.

Ek sal Outback Inn enige tyd aanbeveel!

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Reshenda S - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Reshenda S
Gesin met klein kinders

House was clean, enough rooms and bathrooms, no toilet paper was provided, and house had a smell once you entered.

I was not informed about the electricity that needed to be topped up for the duration of our stay. We were also told that we should put outside light on as people sometimes steal petrol from vehicles.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jo-ann Z - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jo-ann Z

Ons as familie was baie gelukkig om bymekaar te wees, maar die huis het 'n aaklige reuk gehad.

Huis te onvolledig. Daar is genoeg spasie en slaapplek, maar dit was baie onprofessioneel, want jy betaal vir 'n hele huis, maar dan is daar steeds goed van die eienaar daar en sekere kaste is gesluit. Die waaiers was baie vuil en party toilets het gestink. Hul kan dit asb. bietjie opkikker en asb. werk aan hul netheid.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Outback Inn se terugvoer

Dear Jo-ann
We are sorry you did not find your stay satisfactory.Yes there are 2 cupboards which we keep locked with our own possessions,but there are plenty of empty ones to use.We clean the house regularly but will definitely look into the issues you brought up.Considering the price of the house and the fact that it sleeps 12 comfortably,i think 5 star shouldn't be expected.Having said that,we shall address the issues.
Regards
Alex

Outback Inn
Monica D - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monica D
Saam met vriende

So peaceful.

The house was perfectly suited for the amount of people, and very spacious. Really enjoyed our stay!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

So rustig.

Die huis is ideaal vir baie mense en baie ruim. Ons het ons verblyf regtig geniet!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Outback Inn se terugvoer

Thanks Monica! Please come back anytime.

Outback Inn
Mandy Denoon S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandy Denoon S

Well-equipped, comfortable and a happy family holiday home.

Outback Inn accommodated our large group of adults of all ages, with ease. It was well-equipped, comfortable and a happy family holiday home. Definitely a place we will return to. Easy walking distance to the beach and penguins. Only negative was a smell of sewerage in some of the bathroom. The smell came up through the shower outlet and basin overflow opening.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Outback Inn se terugvoer

Thanks for the review. Only a pleasure to accommodate you and please come again.
Glad the sewage problem was sorted.
Alex

Outback Inn
Andre B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre B
Saam met vriende

Loved the space and the Australian theme in the house - a real gem.

See rating.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Outback Inn se terugvoer

Thank you Andre for the review and coming to stay.
Outback Inn team

Outback Inn
Clinton P - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clinton P
Saam met vriende

It is a perfect getaway house for a large group of people.

The photos gives you a thorough idea of what to expect. It is really a lovely house with extras. We as a group enjoyed it. It is is a perfect place to break away for a weekend. I will definitely recommend the house.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Dit was die perfekte huis vir 'n groot groep mense.

Die foto's wys hoe die huis regtig lyk. Jy het alles wat nodig is. Ons groep het dit baie geniet. Dit is die perfekte plek vir 'n naweek weg. Ek beveel die huis sterk aan.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Outback Inn se terugvoer

Dear Clinton
Thank so much!
Come back anytime.
Alex

Outback Inn
Anonieme gas - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jessica K - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica K
Saam met vriende

My review was awesome, would most definitely go back again.

Awesome experience there!

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Outback Inn se terugvoer

Dear Jessica,

Thank you for your review. It was a pleasure to host you.

Please come again!

Regards,
Alex

Outback Inn
Vanaf
R3 600
per nag (plek vir 12)
Vanaf
Vanaf R3 600
per nag (plek vir 12)
Vanaf
R3 600
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Arctopusweg 32, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAubalDsG4p5gKZK9nrRLWPcC012TYcUU89SX6L35HaIBnJhMu9Y?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 600 per nag (plek vir 12) 19 5 1 5 32 Arctopus Road Betty's Bay 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.36928 18.88786
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem