Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Outdoor Arena

Backpackers
Vanaf
Vanaf R992
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 8 mense
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie seksie is op die boonste vloer van die lodge geleë en deel 'n gemeenskaplike kombuis met die suites in die lodge. Hierdie kamer kan op 'n selfsorgbasis bespreek word. Die eenheid bied slaapplek vir 10 mense en is toegerus met 10 enkelbeddens. Daar is 2 badkamers onder beskikbaar. Hierdie groot suite bied toegang tot die gemeenskaplike sitkamer en vermaakarea met 'n pooltafel en 'n houttafel en -stoele. Bring asb. jou eie handdoeke en beddegoed. Slegs kussings en lakens word voorsien.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 10 mense
10 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Kaggel
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg met gebruik van gemeenskaplike kombuis. Bring asb. eie handdoeke en beddegoed. Slegs kussings en lakens word voorsien.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Fishing Villages
Vanaf
Vanaf R1 364
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Fishing Villages het 3 houthuisies wat op stelte op die rivier gebou is en met plankpaadjies bo die water aan mekaar verbind is. Elke houthuisie het 2 slaapkamers met dubbel- of enkelbeddens sowel as 2 ekstra enkelbeddens in die leefarea. Daar is ook 2 en suite-badkamers met 'n stort, wasbak en toilet. Die houthuisies het ook lugversorging, 'n sitarea met 'n TV met DStv-kanale en 'n DVD-speler, 'n binnenshuise braaiplek en braaigeriewe buite sodat jy ongeag die weer 'n vleisie op die kole kan gooi.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 6 mense
4 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf. Beddegoed en handdoeke word voorsien.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Lodge
Vanaf
Vanaf R1 364
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie seksie bestaan uit 2 suites wat op die boonste vloer geleë is en 'n gemeenskaplike kombuis met die rugsakreisigerskamer deel. Hierdie suites is baie bekoorlik. Elkeen het 2 slaapkamers met dubbel- of enkelbeddens met 'n en suite-badkamer. Die suites kan op selfsorgbasis bespreek word. Die geriewe in hierdie suites sluit in 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n kaggel, lugversorging en verwarming, koffie- en teemaakgeriewe en 'n yskassie.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf. Gemeenskaplike kombuis. Beddegoed en handdoeke word voorsien.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R992
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 34 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Main Road 48, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg3YzkyZGQ1LWM5MzUtNDczYy04ZGFlLWJjZmYzZjE1MWRjMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R992 per nag, vir 2 mense 50 5 1 5 48 Main Road Bonnievale 6730 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.93979 20.09131
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem