Wildernis Akkommodasie by Outeniqua Cottage | LekkeSlaap
+19

Outeniqua Cottage

4 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bosbokstraat 8, Hoekwil, Wildernis, 6538, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 400 R1 120 per nag (vir 4 persone)

Beskrywing

Outeniqua Cottage is 'n selfsorg-eenheid in Hoekwil, Wildernis, 'n uiters gesogte vakansiebestemming op die Tuinroete in die Wes-Kaap.

Die kothuis bied slaapplek vir 4 mense in 2 en suite-slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die kamers het elk 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Daar is 'n 'n skottelgoedwasser, wasmasjien, mikrogolfoond, en 'n stoof met 3 gasplate in die kombuis.

Die oopplan-leefarea langs die kombuis het 'n eetarea met 'n etenstafel vir 6 en die sitarea het gerieflike sitplek, 'n TV en 'n kaggel. Die leefarea lei na 'n groot, houtdek met 'n asemrowende uitsig op die berg en oor die woud. Daar is ook draagbare braaigeriewe en 'n groot ingeboude braai.

Outeniqua Cottage skuil in 'n doodloopstraat, so dit is baie stil en privaat. Gaste staan gereeld op die veranda en bewonder die getjilp van die voëltjies. Toeriste vlug gereeld na Wildernis vir die strande en rustige oseaan.

Slaapplek

’n Bespreking by Outeniqua Cottage sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir Outeniqua Cottage
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Bosbokstraat 8, Hoekwil, Wildernis, 6538, Wes-Kaap
  • Gaste dink Outeniqua Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 400
Vanaf R1 120
per nag (vir 4 persone)
was R1 400
Vanaf R1 120
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bosbokstraat 8, Hoekwil, Wildernis, 6538, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFmMGYyZGRmLWRiOTQtNGU3ZC05NGMxLTNkYzIxMWVlMmIyYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 400, nou Vanaf R1 120  per nag (vir 4 persone) 4 5 1 5 8 Bosbok Street Hoekwil 6538 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -33.965167912381 22.606277167797
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za