Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Outeniqua Mountain Lodge

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Ingo Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Jaar gelys 13

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 31 resensies vir Outeniqua Mountain Lodge
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Rowan K - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rowan K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful views! Tranquil and peaceful.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Outeniqua Mountain Lodge se terugvoer

Dear Rowan, we appreciate your beautiful review. It was a pleasure sharing our paradise with you and your partner.

Outeniqua Mountain Lodge
Leon B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leon B
Saam met vriende

Bes bewaarde geheim ooit, 'n ware "hidden gem"!

Wat 'n aangename ervaring! Die eenheid (Kingfisher) is uitstekend toegerus en ook uiters netjies en skoon. Die natuurskoon is absoluut onoortreflik, veral die uitsig vanaf ons balkon was asemrowend. Ons het 2 aande oorgebly wat definitief te min is, volgende keer sal ons heelwat langer vertoef om die omgewing beter te verken. Baie dankie aan die uiters hulpvaardige en interessante gasheer, Ingo!

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Outeniqua Mountain Lodge se terugvoer

Liewe Leon, baie dankie vir 'n besonder mooi beskrywing van julle ondervinding hier by ons. Ons sal uitsien om julle spoedig weer te sien. Dit was vir ons ook baie aangenaam om ons paradys met julle te deel.

Outeniqua Mountain Lodge
Desmond E - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desmond E
Gesin met klein kinders

Lovely stay.

The cabins were spotless and Ingo was extremely helpful. If you are looking for a place to stay on Prince Alfred pass, I can highly recommend the place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wernich O - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wernich O
Gesin met klein kinders

Tranquil and well organized.

A nice escape from the hustle and bustle - peaceful and tranquil.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carla S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carla S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker en gesellig.

Jy stap die oggend uit en die perde omring jou. Muskiete eet jou op en geen wifi. Steeds wonderlike plek om te besoek. My wel R50 ekstra gevra, maar ek het dit op die laaste dag terug gevra en hulle het dit vir my terug gegee.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Outeniqua Mountain Lodge se terugvoer

Thank you dear Carla for staying with us and for your beautiful words. We would love to see you back soon and perhaps to stay a few more days, especially cozy in Winter with those ceramic fireplaces.

Outeniqua Mountain Lodge
James H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
James H
Gesin met tieners

Beautiful views and very peaceful.

Very peaceful and beautiful views, nice well-maintained lodges.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Outeniqua Mountain Lodge se terugvoer

Hi, James thank you for your beautiful words. Good on you to keep teenagers happy out in the bush. We would love to have you back here soon. Perhaps a good idea to come in a car with a little more ground clearance, but you did fantastic on that beautiful Beemer anyway.

Outeniqua Mountain Lodge
Ted K - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ted K
Saam met vriende

Beautiful and peaceful setting.

Hosts were accommodating and made sure our stay was comfortable. Everything one can ask for, will be back to spend time again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Outeniqua Mountain Lodge se terugvoer

Dear Ted Knight, thank you for your positive review. We are indeed looking forward to having you back with us soon.

Outeniqua Mountain Lodge
Tabu V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tabu V
Saam met eggenoot / lewensmaat

In die middel van die pas.

Vir ons doel was die ligging goed. Mooi uitsig op pas. Sou graag langer wou bly. As jy die Prins Alfred pas wil doen kan ons Outeniqua Mountain Lodge aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hennie S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n aangename ervaring. Die eienaar is baie vriendelik en behulpsaam.

Twee vriende wat saam met ons op reis was het by Outeniqua Mountain Lodge gekamp en ons het daar in 'n chalet tuisgegaan. Ons wou graag saamkuier en -eet op ons uitstekend toegeruste chalet se balkon (met 'n mooi uitsig) en die eienaar het dit met graagte toegelaat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Outeniqua Mountain Lodge se terugvoer

Hennie, dit is 'n baie mooi "review" van julle ons waardeer dit. Baie dankie! Julle is altyd welkom en ons sien uit na julle sê terugkoms in die nie te lank toekoms.

Outeniqua Mountain Lodge
Jason B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jason B
Saam met vriende

Nature, fun and adventures.

Definitely worth the gravel road drive and loss of signal. We made it up there in an Audi A3 and spent a few nights here. The management were super helpful and friendly. Do the river walk and walk up the river to the highest point where you swim in the pools. Keep going until you think you can't go further, find a way up. There are hidden gems in the mountains filled with nature. You won't be disappointed. We'd love to come back in the near future.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Outeniqua Mountain Lodge se terugvoer

Dear Jason,

Thank you so much for this beautiful review. We loved sharing our paradise with you and look forward to seeing you, your friends and family again soon.

Outeniqua Mountain Lodge
Denise F - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise F
Gesin met tieners

Four nights staying in the Loerie Lodge.

A true piece of paradise. A beautiful mountain retreat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vihaan J - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vihaan J
Gesin met klein kinders

Baie lekker, beeldskoon natuur, heeltemal geïsoleer van beskawing.

Dis ver uit die beskawing en as jy nie omgee om bietjie ver te ry nie dan is dit jou bestemming.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Krizann V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Krizann V
Saam met vriende

Dit was baie lekker en ver weg geleë.

Gee waarskuwing van terrein.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annemarie V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie V

Fantastiese ligging, rus en vrede.

Heerlike swempoele, staproetes. Jy kan baie doen of absoluut niks!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
George L - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George L
Gesin met tieners

Baie lekker met alles wat jy nodig het.

Ek sal die lodge enige tyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Terry H - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Terry H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fabulous, tranquil, scenic and highly recommended.

We had a fabulous four night stay and we highly recommend the Outeniqua Trout Lodge. The hospitality by the owners was excellent, very friendly and included much story-telling! The beauty of the park, the fauna and flora, the night time tree frogs, the free-range bontebok and horses, and the interesting walks and drives all contributed to our enjoyable stay. The accommodation was perfect with a huge deck overlooking a great view. Be sure to visit the Info Centre to learn more about the history of the area. From PE we took the Wittedrif/Uniondale turn off just after Keurbooms River near Plett. This provides a scenic drive through the mountains and the entrance to the Prince Alfred's Pass. For our route home we backtracked in an easterly direction and then took the Knysna turn-off at the junction/cross-road in the middle of the mountains. It is clearly marked and cannot be missed. Be sure to take a drive through the Prince Alfred's pass through to Uniondale and to visit the Padstal just outside the Outeniqua Trout Lodge.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Outeniqua Mountain Lodge se terugvoer

Dear Terry,
Thank you for a great review. We are very happy that you enjoyed your stay and our beautiful surroundings. We also hope to see you again soon for some more of the same.
Thank you again,
Ingo and Gizelle

Outeniqua Mountain Lodge
Stephan B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely brilliant if your quest is peace and tranquillity with your loved one by your side.

My wife and I found Outeniqua Trout Lodge simply stunning. The lodge is exactly what was advertised and we thoroughly enjoyed our stay. We stayed at the lodge for 6 nights and experienced true peace and quiet with friendly hosts that are there to help or make sure that your stay is comfortable. My wife and I can recommend the trout lodge without any hesitation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Outeniqua Mountain Lodge se terugvoer

Dear Stephan, wow, thank you for a super review. We are very glad to have been able to share our paradise with you and your wife and then get such a nice review. We hope to see you again soon.
We wish you and your family a fantastic new year, blessed with lots of love and smiles galore.
Ingo and Gizelle.

Outeniqua Mountain Lodge
Anonieme gas - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ri-ellen K - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ri-ellen K

Baie vriendelike mense en pragtige omgewing.

Die grondpad is mooi na die lodge van Plet se kant af. Lieflike eienaars. Bains het 'n lieflike stoep en is stil en rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Diana P - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Diana P
Gesin met tieners

Goeie belewenis.

Die Indiaanse tente is netjies, maar die klein ingangsopening van die tente maak dit baie ongerieflik en ontoeganklik! Lig vakansiegangers net vooraf behoorlik in dat daar geen elektrisiteit is nie en dat mens voorbereid daar kan aankom! By die gemeenskaplike lapa kan meer braaiplekke aangebring word, aangesien 4 tente een braaier moet deel - dus moet jy jou beurt afwag om te braai! Maak ook daarvan seker dat die vakansieganger weet dat daar geen kaartfasiliteite is nie en dat die rekening vooraf betaal moet word, aangesien daar geen selfoonopvangs is nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus G - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus G
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Baie spesiale plek en ons sal dit hoogs aanbeveel.

De Vlugt is 'n baie interessante plekkie en Outeniqua Trout Lodge maak dit nog meer spesiaal aangesien die verblyf uit die hoogste rakke is. Die chalets is besonders goed toegerus, baie skoon en die uitsig baie mooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Clynette G - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clynette G
Gesin met klein kinders

Asemrowend en uniek.

Wat 'n belewenis om so saam met die natuur te lewe. Sal beslis weer hierheen kom!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fanie K - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Unieke ligging in 'n mooi omgewing met 'n netjiese huisvesting.

Dis ideaal vir mense wat op soek is na iets anders. Die ligging tussen die berge is uniek. Die stilte, veiligheid en afsondering maak dit spesiaal. Die huisvesting is netjies en goed toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lindi B - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindi B
Gesin met klein kinders

Rustigheid vir die siel!

Pragtige natuurskoon! My dogter het nie eers haar tablet/TV of selfoon gemis nie! Weer het ongelukkig nie toegelaat dat ons kon swem nie maar ons het die area plat gestap! Cabins is ten volle toegerus, 'n tuiste weg van jou huis! Ek sal hulle enige tyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danie L - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie L
Saam met vriende

Hier vind jy rus vir jou siel, aangename blyplek - julle sien ons weer.

Hierdie plek is absoluut ideaal en goed toegerus. Ons gaan verseker weer by Outeniqua Trout Lodge batterye laai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Suzean H - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Suzean H
Gesin met klein kinders

Onvergeetlik.

Dit is 'n ongelooflike mooi ligging. Die rustigheid omvou jou en jy kan totaal afskakel. Groot plus punt dat daar geen tegnologie werk nie en daar geen TV is nie. Jy is op jouself en jou mense aangewese!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Koos S - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koos S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig, goed toegerus.

Die grondpad na die lodge was uitstekend. Party plekke het soos teerpad gery. Die huis was met alles toegerus en baie netjies. Ons het heerlik gerus en baie voëls gesien. Bly om te sien dat daar mooi gewerk word met die natuur. Heerlik in die bosse gestap. Sal definitief die lodge aanbeveel. Wanneer ons weer die geleentheid kry, sal ons definitief weer daar gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem V - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem V

Die afsondering was vir ons verfrissend.

Ons het die verblyf van 5 nagte verfrissend en opbouend ervaar. Die akkommodasie en geriewe was uitstekend. Indien ons bewus sou wees van die uitstekende verkoelingsgeriewe sou ons inkopielys ander daarna uitgesien het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan K - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die natuur is asemrowend.

Die houthuise is baie netjies en die uitsig van uit die huise is baie mooi. Die roete na jy afdraai van die Van Stadenspas na die huisies is nie vir 'n gewone kar nie, maar eerder vir 'n bakkie of vierwielaangedrewe voertuig, my kar het op plekke op sy onderstel gesleep. Die pad oor die rivier na die ontvangs is ook met klippe uitgevoer en amper onrybaar met 'n gewone kar. Daar was ook geen forel beskikbaar soos geadverteer nie, want dit is glo buite-seisoen, inteendeel, daar word geen kos bedien!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco C - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jaco C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was lekker gewees

A fantastic stay - baie lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Etienne V - Mrt 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Exceeding expectations; rest for the soul

Offering more than what we expected. Incredible value for money! Simple but with all the essentials. Wonderfully tranquility. Very good host; supplying what we needed without being intrusive.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R770
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R770
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R770
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 36 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Prins Alfredpas, R339, De Vlugt, 6490, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA70dbcb6c844933b160196dacecf36c7804bbddf6b6256248e5ae819767e560c6ce35f98dc583cde392a5551f346525640e60?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R770 per nag, vir 2 mense 31 5 1 5 Prins Alfred's Pass R339 6490 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.820979 23.184021
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem