Kemptonpark Akkommodasie by Outlook Lodge OR Tambo | LekkeSlaap
+16

Outlook Lodge OR Tambo

Spesiale Aanbod 50% af

Kry 50% af. Geldig vanaf 8 Mrt 2020 tot 31 Des 2020.

  • Kapasiteit: 36 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Savannah-weg 24, Bonaero-park , Johannesburg, 1619, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 R450 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Outlook Lodge OR Tambo bied B&B-verblyf en is sowat 8 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe. Die lodge is die ideale oornagplek vir gaste wat naby die lughawe wil bly.

Verblyf word in 18 individueel versierde kamers gebied. Die kamers het elk ’n dubbelbed of 2 enkelbeddens, en ’n en suite-badkamer met ’n stort. Elke kamer het lugversorging, ’n kluis, TV met standaardkanale en tee- en koffiemaakgeriewe.

’n Volledige Engelse of kontinentale ontbyt word in die eetarea bedien en aandete kan bedien word teen ’n ekstra koste. Die lodge bied komplimentêre lughawependeldienste, stoorgeriewe vir bagasie, wasgoeddienste, toere en veilige parkeerplek op die perseel.

Kenmerke

Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 3 resensies vir Outlook Lodge OR Tambo
Netheid
4.3/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Savannah-weg 24, Bonaero-park , Johannesburg, 1619, Gauteng
  • Gaste dink Outlook Lodge OR Tambo het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R900
Vanaf R450
per nag (vir 2 persone)
was R900
Vanaf R450
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Savannah-weg 24, Bonaero-park , Johannesburg, 1619, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAhIQu67DOlyNbgZaWifrcUDQtCTk0olG0Saeoe3yNssymEJCGUw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R900, nou Vanaf R450  per nag (vir 2 persone) 3 5 1 5 24 Savannah Road Bonaero Park 1619 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.127172873507 28.266562943491
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za