Ouwerf Gastehuis

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Ouwerf Gastehuis is 'n bekoorlike B&B wat in die pragtige dorpie, Uniondale, 'n uur se ry van George af geleë is.

Die gastehuis het slaapplek vir 8 gaste in 4 gastekamers. Daar is 3 slaapkamers wat 'n dubbelbed het en 1 slaapkamer met 2 enkelbeddens. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die kamers het 'n TV, tee- en koffiemaakgeriewe en lugversorging.

Daar is braaigeriewe, 'n swembad, gemeenskaplike patio en 'n koffiewinkel op die perseel en veilige parkeerplek word voorsien.

Gaste kan gholfspeel, bergfietsry, voetslaan, rolbalspeel en 4x4-roetes in die omtrek aanpak.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Duits

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Ouwerf Gastehuis gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R900 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za