Over the Moon
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kiewietstraat 8, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 850 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Over the Moon is 'n selfsorghuis in Paternoster, 'n ouwêreldse vissersdorp aan die Weskus. Die dorp is 'n bekende toeriste bestemming vir diegene wat op soek is na die Mediterreense-style atmosfeer, kenmerkend aan die blou waters, afgewitte kothuise, tradisionele vissersman-argitektuur en eindelose wit sandstrande.
Dié huis het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, elk met 'n en suite-badkamer. Elke kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kamers bied toegang tot 'n binnehof met 'n dek en 'n plonspoel.
Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en het 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 8 mense en die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV. Die sitkamer bied toegang tot 'n klein stoep, vanwaar gaste die pragtige see-uitsig kan geniet. Daar is ook 'n kaggel binne.
Die huis het 'n omsetter sodat die TV, ligte en WiFi gedurende beurtkrag kan aan bly.
Slaapplek
’n Bespreking by Over the Moon sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Ligging
- Kiewietstraat 8, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Gaste dink Over the Moon het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Mosselbank Paternoster Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kiewietstraat 8, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom