Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Over Tuin Gastehuis

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Leandri Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 17 resensies vir Over Tuin Gastehuis
Netheid
4.7/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.4/5
Anonieme gas - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johanni N - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johanni N
Enkelreisiger

Good accommodation with value for money.

The rooms were easily accessible with individual entrances. And the guest house owner was accommodating with check-in arrangements.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cynthia E - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cynthia E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en gemaklik.

Rustig, gemaklik en vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ross B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ross B
Besigheidsreis

Good place to stay for business in the area.

Very friendly hostess.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erina B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erina B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Leandri is a very friendly person and made us feel welcome from the time we arrived there.

The garden as well as the rooms are very neat and I will definitely recommend it!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Debbie V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie V
Besigheidsreis

Vriendelike mense! Regtig puik vir Koster!

Skoon en netjies! Regtig oulike plekkie

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brendon M - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brendon M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Exceptional value for money.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Teresa F - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Teresa F
Gesin met klein kinders

Mooi kamer, mooi tuin, vriendelike gasvrou, presies wat ons nodig gehad het.

Leandri was baie vriendelik en het ons met alles gehelp. Ons kamer was pragtig en ons het niks gekort nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Renette V - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Renette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik.

Die gasvrou is baie vriendelik. Dit was ongelooflik warm die dag wat ons in Koster was, maar die huisie was darem redelik koel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petria S - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Petria S
Gesin met tieners

Lekker stil en bekostigbaar.

Eienares was baie vriendelik en gasvry by aankoms. Lekker stil. Koster baie klein - opsies vir restourante min. Tog het eienares ons beduie na 'n ander gastehuis met restourant waar ons aandete gaan nuttig het. Die kos was lekker daar, maar voorbereiding het baie lank geneem en ander gaste het binne-in die restourant gerook - wat onaangenaam is vir nie-rokers. Geen motorhek - voel effe onveilig. Kamer met twee enkelbeddens is gerieflik en skoon - beddens egter te sag. Omdat daar nie ontbyt ingesluit is nie, kan daar dalk gekyk word na 'n hoekie met meer eetgerei en mikrogolfoond of so iets. As ek vir werksdoeleindes daar was, sou 'n lessenaar en stoel handig gewees het. Dit sal gaaf wees as die webtuiste kan aandui of daar 'n bad en/of stort in verblyf is - meisies hou daarvan om te weet of hulle hulle badskuim moet saamneem! Sal Overtuin enige tyd aanbeveel. NS: Ek dink Overtuin is een woord, soos op bord buite die gastehuis?

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ursula C - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ursula C
Saam met vriende

Bekostigbare oorslaapplek.

TV het nie gewerk nie, en omdat daar niks is om te doen in Koster in die aand nie, was die aand baie lank in die die stil kamer. Andersins sal ek vir seker aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Herkie J - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Herkie J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die gasvryheid deur Leandri is net die beste.

Over Tuin is pragtig en baie netjies. Doen dit gerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joey V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Joey V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie diens, baie netjies.

Dame aan wie gastehuis behoort is baie vriendelik en behulpsaam. So ook haar werkers. Ons sou gehou het van meer koffie in kamer, daar was net genoeg vir 1 persoon, en 'n stortgordyn in badkamer. Verder was ons verblyf goed en waarde vir ons geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Khothatso M - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Khothatso M
Saam met eggenoot / lewensmaat

If you want some peace and quiet, its the place you can go to, otherwise Koster is an old place with nothing to site-see.

Over Tuin Guesthouse really needs some improvements and upgrades, I stayed in Room 1. Yes, it was clean but please upgrade on your shower and television, plus some DStv channels. The room is so cold, a heater or fan will be great and the fridge is way to small. Nothing fits in. I'm glad my partner and I got to bond and had our board games with us. Otherwise the place is okay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizette R - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lizette R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verfrissende, vriendelike diens en wonderlike gasvrou!

Ons was van die oomblik wat ons opgedaag het met die beste gasvryheid bedien. Die gasvrou is meer as gewillig om 'n mens se verblyf die gemaklikste moontlik te maak... hulle bring tot vir jou ontbyt in die kamer. Gerieflike slaapgeriewe en heerlike boere-ontbyt!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lauraine D - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lauraine D
Saam met eggenoot / lewensmaat

The stay was lovely and the hostess was very friendly and helpful.

The experience was great. Will definitely recommend the accommodation to everyone. Thank you so much!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 60 De La Rey Straat, Koster, 0348, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAPuKuHR35g0sJnpbvC3YL8yfKKcsB0NOOfgCYTpq0X57pCeqsdq?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 60 De La Rey Street Koster 0348 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -25.862668771003 26.900800636246
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem