Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Overdam Cottage

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Tossie Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 78

Jaar gelys 11

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 13 resensies vir Overdam Cottage
Netheid
4.4/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.9/5
Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Gesin met tieners
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alfred T - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Alfred T
Enkelreisiger

Peaceful.

I liked the location, though it was a 15 km gravel road drive from the main road. Some nice flora in the veld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elné C - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elné C
Gesin met klein kinders

Perfekte ligging vir sneeukyk.

Baie behulpsaam met bedjie, badjie en stoeltjie vir 6 maande oue baba.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Overdam Cottage se terugvoer

Baie bly ons kon help.
Groete

Overdam Cottage
Frans L - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker rustig! Alles daar vir selfsorg!

Sal voorstel dat WiFi-kode in kothuis beskikbaar is. Ons kon nie die WiFi gebruik aangesien ons eers die volgende dag dit ontvang het agv geen sein.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Overdam Cottage se terugvoer

Om te verhoed dat almal op die plaas die password word gebruik en sein stadig maak vir gaste, word dit en die location al vorige dag met whatsapp gestuur.

Overdam Cottage
Jeanique B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanique B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sterrehemel.

Sal aanbeveel, pak warm klere, al is dit Desember. Geniet 'n drankie terwyl jy jou verkyk aan die skouspelagtige sterrehemel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Overdam Cottage se terugvoer

Baie dankie, Desember was nogal n uitsondering, hoop ons sien weer. Dam nou lekker vol.

Overdam Cottage
Lizelle B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Lekker koud, selfs in Desember. Die moeite en afronding in die cottage is van baie waarde.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johann L - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en rustig.

Kothuis is baie mooi en het alles wat jy nodig het. Sal definitief weer 'n draai maak by hulle.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Overdam Cottage se terugvoer

Dankie, bly jul was tevrede. Kom gerus weer om die dam te geniet wat nou vol is.

Overdam Cottage
Thelma B - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Thelma B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vir 'n koue wintersaand was die 'n slegte besluit.

30 km buite Sutherland waarvan 15 km slegte grondpad. Twee houtcabins met geen verhitting in die slaapkamer en 'n baie dun duvet. Ons het verkluim. Verder geen handdoeke en 'n baie bot eienaar. Ag nee wat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bertus C - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Bertus C
Saam met vriende

Was heel snoesig en rustig. Net koud.

Geen probleme gehad nie. Baie lekker gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Overdam Cottage se terugvoer

Bly jul het dit geniet, kom gerus weer.

Overdam Cottage
Janika C - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Janika C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike Karoo-wegbreek - goed vir mens se siel!

Primitief ingerig, maar dit is steeds baie gesellig met die basiese items wat benodig word alles in plek. Heerlik en gepas by die pragtige Karoo-omgewing. Wonderlike uitsig en die gasheer en -vrou is baie hartlik. Sou wel aanbeveel om in die erge koue tye moontlik 'n verwarmertjie in eenheid te plaas, asook moontlik alternatiewe plan maak indien die water vries/gas nie werk nie wanneer temperature onder vriespunt daal. Vir die res - wonderlike Sutherland-ervaring met pragtige geleentheid om sterre te aanskou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Overdam Cottage se terugvoer

Baie dankie vir resensie. Huisie is dubbel geisoleer, sal die moontlikheid van gas heater ondersoek maar ons bly maar skrikkerig aangesien dit n hout eenheid is. Hierdie is die cottages se eerste winter, het alreeds aandag gegee aan die waterpype.

Overdam Cottage
Eugene O - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Eugene O

Mense was baie vriendelik, maar die gemaklikheid van die verblyf was nie die geld werd nie.

Ons het goeie diens ontvang, maar die gerief van die verblyf was nie op standaard nie. Southerland is 'n verskriklike koue plek die tyd van die jaar en om met 3 dun kombersies in 'n houthuis te slaap sonder enige vehitting binnekant was nie gerieflik nie. Ons het daar aangekom en vuur aangesteek op die buitebraai. Die gasgeyser het nie gewerk nie, maar die eienaars het dit vlugtig kom uitsorteer. 1 uur die oggend het ek en my 9 jarige seun wakker geword van die verskriklike koue en ons het albei in een enkelbed geklim en die kombers gedeel net om warm genoeg te kry. Die volgende oggend was die waterpype verstop/gevries en die gaskanne wat buite staan ook gevries, so ons kon nie koffie gemaak het of gestort het nie. Ek het wel my eie gaskan en water gehad in my bakkie om bietjie koffie en tee te maak. Ek stel voor dat die eienaars self 'n aand daar spandeer om verbeteringe te kan aan pas. Eerstens 'n heater aan die binnekant en slaapgeriewe wat gepas is vir die koue.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Overdam Cottage se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie. Daar is 4 lekker dik komberse in die huisie asook 2 duvets met winter lankens. Die koue is hierdie jaar ongenaakbaar en dan raak gas waterig. Ons probeer om so spoedig moontlik altyd aandag te gee.

Overdam Cottage
Cindy N - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cindy N
Gesin met klein kinders

Wonderlike stilte, rustigheid en gasvryheid.

Die plekkie is basies, maar het alles wat mens nodig het met 'n paar persoonlike bederfies soos 'n bietjie koffie, suiker en selfs melk. Ons waardeer ook die feit dat daar n' waslyn en wasgoed pennetjies is. Die klein goedjies maak 'n verskil. Dit was koud in die eenheid, maar ons het lekker warm en snoesig geslaap. Die bed was baie gemaklik. Die eienaars is baie gaaf en gasvry en het ons laat welkom voel. Dit is lekker stil en rustig. Ons het geen selfoonsein gehad nie (Vodacom), maar met die WiFi kon ons in kontak bly met ons mense. Ons het vooraf geweet van die sowat 15 km grondpad na die plaas, maar die pad was bietjie slegter as wat ons verwag het en het ons minstens 'n half uur geneem om die 15 km te ry. Ons het lekker gebly en kan Overdam aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Morne K - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Overdam is 'n baie aangename blyplek met goeie geriewe en diens. Perfek om stilte en rustigheid te ervaar.

Ons het baie lekker gebly, die huisies is skoon en netjies en baie goed toegerus. Die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Overdam Cottage se terugvoer

Baie dankie, kom gerus weer!

Overdam Cottage
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Theronsrust Plaas, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA48ef4af5c9a8e35de6cb78bf3d16cec623a51a690961a367c0d553fb47850bb9901dd120d425a31103551facc28c2576750c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 Theronsrust Farm Sutherland 6920 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.608361026966 20.750730719185
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem