Owls Nest
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Dambadraai 6, Meer-en-See, Richardsbaai, 3900, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R990 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Owls Nest bied gerieflike oornagverblyf met 'n aparte ingang op die eienaar se perseel in die hartjie van Meer-en-See, Richardsbaai en is ideaal vir 'n gesin wat op soek is na 'n wegbreek.
Dié eenheid het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en gaste gebruik die tweede badkamer met 'n stort.
Die kombuis is met 'n tweeplaatstoof met 'n oondjie, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die kombuis lei na 'n etenstafel en 'n sitarea met 'n platskerm-TV met DStv. Gratis WiFi is beskikbaar.
Daar is braaigeriewe buite en veilige parkeerplek agter 'n geslote hek. Die verblyf is naby die strand en 'n winkelsentrum.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.9/5
Rodney Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 10 maande
Ligging
- Dambadraai 6, Meer-en-See, Richardsbaai, 3900, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Owls Nest het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Meer-en-See Richardsbaai Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Dambadraai 6, Meer-en-See, Richardsbaai, 3900, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom