Beskrywing
Die losstaande selfsorg-eenslaapkamerwoonstel het 'n privaat ingang en is op die bestuurder se perseel in Parklands in Kaapstad. Dit is naby die bushalte, winkelsentrums, gimnasiums en die strand. Die ateljee bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders en het 'n dubbelbed, 'n slaapbank en 'n lessenaar. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus. 'n Slim-TV met Netflix, gratis WiFi, 'n braai-area en veilige parkeerplek is ook beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
1 x Enkelslaapbank
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Gaste moet asb. kennis neem dat die water deur die munisipaliteit voorsien word.
'n ID word met aankoms vereis.
Gebruik asb. die water spaarsamig, aangesien daar 'n watertekort in die Wes-Kaap is.
Rook is verbode in die eiendom.
Partytjies word nie toegelaat nie.
'n Maksimum van 2 gaste word toegelaat en geen besoekers word ná 22:00 toegelaat nie.
Die verlies van enige items op die perseel, skade aan die eiendom of afwerkings, of gewone slytasie is vir gaste se eie rekening.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 6 maande voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 3 maande voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 3 maande voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die losstaande selfsorg-eenslaapkamerwoonstel het 'n privaat ingang en is op die bestuurder se perseel in Parklands in Kaapstad. Dit is naby die bushalte, winkelsentrums, gimnasiums en die strand. Die ateljee bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders en het 'n dubbelbed, 'n dubbelslaapbank en 'n lessenaar. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus. 'n slim-TV met Netflix, gratis WiFi, 'n braai-area en veilige parkeerplek is ook beskikbaar.

Badkamer

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
10 Oxford Crescent, Parklands, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 9 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 17:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang