Oyster Bay Accommodation

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Dié selfsorghuis bied 'n heerlike wegbreekplek, ideaal vir 'n gesin. Die strand is slegs 100 m van die huis af en al die geriewe en besienswaardighede in die area is binne maklike bereik.

Die huis het 3 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek vir tot 5 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 1 enkelbed. Die tweede en derde slaapkamers deel 'n vol badkamer met 'n bad, toilet en wasbak. Die kombuis is toegerus met al die moderne geriewe wat jy sou benodig vir 'n sorgvrye, selfsorg-vakansie. Die sitkamer het baie gemaklike banke en 'n TV en 'n DStv-koppelpunt. Gaste moet asseblief hul eie DStv-dekodeerder, -slimkaart en afstandbeheer saambring.

Oesterbaai is 20 km vanaf die naaste dorp en het 'n winkeltjie en 'n restaurant met 'n 7 km-lange strand met beeldskone hoë duine en ongerepte natuurskoon. Daar is verskeie staproetes en 'n 4-ster-lodge slegs 'n paar minute van ons af en daar is verskeie doendinge soos perdry op die strand, 'n restaurant en 'n spa.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Duits

Kamergeriewe

  •  Elektriese kombers

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  DVD
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Oyster Bay Accommodation gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 100 per nag (vir 5 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za